1 pakkie hoender sop 500 ml kook water (50ml koue water en 450ml kookwater) 125 ml rys 1 blik sardyne in tamatiesous 1 eier geklits 10ml asyn 1 ui fyn gesny 1 tamatie fyn gesny Knippie droë timie 125 ml gerasperde kaas Voorverhit die oond op 180 Roer die sopmengsel in die koue water, maak …