Sarie Kos Wenresepte

Collection by Hannetjie

10 
Pins
 • 
10 
Followers
Hannetjie
Christelle Otto se wen-frikkadelle | SARIE

Christelle Otto se wen-frikkadelle

Wat ’n lekker verrassing toe Barbara Joubert my op ’n Dinsdagoggend in Augustus bel en sê my frikkadel-resep het gewen! Ek het by my suster in Kimberley gekuier toe ek die winter-uitgawe van SARIE KOS gekoop het. “Ons blaai deur die tydskrif en stem saam dat ons beslis ‘vertroosd’ grootgeword het – bredies, lekker Sondagkosse en al die goedvoelkosse en -gebak was deel van ons kinderjare. “Ek het beslis my liefde vir kosmaak by my ma geërf, wat nog nooit opgehou het om in die kombuis…

’n Meesterstuk! Ganache, ’n sjokolademengsel wat as sous, vulsel of versiersel gebruik word, is maklik om te maak en laat elke koek soos ’n wenner lyk. Herman wys jou stap vir stap hoe om sy sjokoladekoek met ganache te maak.

Stap vir stap: Herman se sjokoladekoek met ganache

Die wen-melktert - hier's die resep!

Die wen-melktert - hier's die resep!

SARIE

In jou nuutste SARIE KOS - Lente 2010 | SARIE

In jou nuutste SARIE KOS - Lente 2010

Jou splinternuwe SARIE KOS Lente 2010 is vanaf 6 Oktober op die rak! Met 30 kolwyntjies, lente-quiches, kosmarkte, Franse huiskos uit Marita se kombuis en nog heerlike 30-minuut-resepte

Jou kosreis begin hier! Die nuwe SARIE KOS, met 60 ou resepte en 26 splinternuwes, sinvol en smaakvol in 10 spyskaarte uit verskillende wêrelddele verpak. Jou onthaalreis begin ook hier!

SARIE KOS Okt/Nov 2012 met 10 spyskaarte nóú op die rak!