Geure uit die Vallei

Collection by Hanici de Wet

25 
Pins
 • 
66 
Followers
~~~Fun Recipe World ~~~ Passion Fruit Tiramisu Recipe. Sweet Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, No Bake Desserts, Just Desserts, Passionfruit Recipes, Food Cakes, Sweet Treats, Cooking Recipes

Passion fruit tiramisu recipe - Laylita's Recipes

Passion fruit tiramisu recipe made with mascarpone, ladyfingers, eggs, sugar, rum and passion fruit.

HEMELSE SJOKOLADEKOEK - WATERTANDRESEPTE VIR OUD EN JONK Cupcake Recipes, Baking Recipes, Cupcake Cakes, Dessert Recipes, Baking Tips, Cup Cakes, Bread Recipes, Easy Recipes, Kos

SJOKOLADE KOEKE

SARIE SE SJOKOLADEKOEK EN VERSIER WENKE ’n Goeie sjokoladekoek, sê die meesterbakker Sarie Horn, moet ’n fyn tekstuur hê en klam wees. “Resepte wat olie vereis, lewer gewoonlik ’n klam...

This Asparagus and Leek tart has the most amazing flavor. This Asparagus and Leek tart has the most amazing flavor combination from the addition of Gruyere cheese and fresh herbs. It is quick and easy to put together and the results are delicious! Vegetable Dishes, Vegetable Recipes, Vegetarian Recipes, Vegetable Tart, Tart Recipes, Cooking Recipes, Egg Recipes, Recipies, Quiche Recipes

Asparagus and Leek Tart - a quick and easy brunch recipe

This Asparagus, Leek and Egg Tart is a quick and easy brunch recipe that is full of great flavor! Made with fresh herbs, puff pastry and gruyere cheese!

GEBAKTE KARRINGMELKPOEDING sarie resep Ek het dié poeding baie jare by ’n vriendin geëet en dis só lekker dat ek nie kon glo dit word met karringmelk gemaak nie porsies) South African Dishes, South African Recipes, Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Healthy Recipes, No Bake Desserts, Delicious Desserts

GEBAKTE KARRINGMELKPOEDING sarie resep Ek het dié poeding baie jare by ’n vriendin geëet en dis só lekker dat ek nie kon glo dit word met karringmelk gemaak nie (6-8 porsies) • 50 ml botter • 280 g suiker • 10 ml vanieljegeursel • 4 eiers • 240 g meel • 10 ml bakpoeier • knippie sout • 500 ml karringmelk Verhit oond tot 180 °C. Room botter en suiker goed saam. Voeg vanieljegeursel en eiers by en klits goed. Sif meel, bakpoeier en sout saam. Voeg meelmengsel om die beurt saam met karringmelk…

Tannie Lili se sjiffon vla koek Ek voel geëerd dat tannie Lili my vertrou het met hierdie wenner resep van haar, graag d… Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Custard Recipes, Kos, Cake Cookies, Cupcake Cakes, Bundt Cakes

TANNIE LILI SE SJIFFON VLAKOEK

Ek voel geëerd dat tannie Lili my vertrou het met hierdie wenner resep van haar, graag deel ek hierdie dekadente Sjiffon vlakoek met julle. Dit is raadsaam om die vla ‘n dag voor die tyd te maak sodat dit goed koud is voordat dit gebruik word. Plaas ‘n klontjie botter op die warm vla en smeer oor die bokant en sit dan ‘n stukkie kleefplastiek stewig vas op die vla om ‘n velletjie te voorkom. RESEP KOEK 120 g koekmeel 40 g mielieblom 5 ml vlapoeier 5 ml bakpoeier 1 ml sout 5 eiers - geskei…

Maak vinnige geregte vir aande wanneer jy laat by die huis kom en ete vinnige op die tafel moet verskyn. Braai Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Oven Recipes, Healthy Meals, Healthy Food, Recipies, Kos

Gevulde botterskorsie met spinasie-resep | Vrouekeur

Maak vinnige geregte vir aande wanneer jy laat by die huis kom en ete vinnige op die tafel moet verskyn.