Boerekos met 'n Twist: SUURLEMOEN KONDENSMELK VLA TERT

Boerekos met 'n Twist: SUURLEMOEN KONDENSMELK VLA TERT

Een van my moeder se fynste gebak wat sy kon maak. Die gaste kon nooit genoeg gekry het van hierdie soete verleiding. Moeder het sommer bakke volgemaak en dan gevries en uitgehaal soos nodig. Die brosheid van hierdie fyngebak gaan nooit verlore met die vries nie. Geniet. 500 g

Elke huis het sy kruis, myne is beskuit. Die kinders sal eerder ‘n stukkie beskuit eet as brood! Hierdie is ook ‘n wenresep in my huis. Hierdie resep is baie ekonomies. Indien daar nie neute of rosyne beskikbaar is nie

Botterskorsies (Butternut) is ’n veelsydige groente en vir my van onskatbare waarde. Vir slaaie is die natuurlike soetheid van botterskorsies met ’n droë hitte gaarmaakmetode die perfekte manier om dit navore te bring. Dan ook al die nutriënte wat behoue bly is nog ’n verdere plus punt.

As daar nou een ding is wat die Bezuidenhout dogters goed kan doen, dan is dit letterlik bolletjies rol en koekies bak! My jonger suster, Maryke Botha is die familie se baas koekie bakster en maak ons almal trots met haar gebak. Sy het my geleer om my vrees

As daar nou een ding is wat die Bezuidenhout dogters goed kan doen, dan is dit letterlik bolletjies rol en koekies bak! My jonger suster, .

Nou goed, hier moet ek bieg. Ek hou van ‘n resep wat vir my buigbaar is.  Hierdie was aanvanklik ‘n sout muffin resep gewees en later het ek besef maar daar is mos geen rëel wat sê dit moet net in een vorm wees nie! Dus het ek bietjie geskaaf

Ek hou van ‘n resep wat vir my buigbaar is. Hierdie was aanvanklik ‘n sout muffin resep gewees en later het ek besef maar daar is mos geen rëel wat sê dit moet net in een vorm wees nie!

Pinterest
Search