Afrikaanse kos

Collection by Sara Simonsen

11 
Pins
 • 
19 
Followers

Lekker kos idees van Suid Afrika

Genoeg vir mense Bereiding: 30 minute Gaarmaaktyd: 30 minute DEEG 250 ml k) koekmeel 5 ml South African Recipes, Recipe Today, What To Cook, Desert Recipes, Winter Food, Light Recipes, Other Recipes, Food Dishes, Food Inspiration
Winter FoodLight RecipesOther RecipesFood Dishes

Melksnysels

Melksnysels is sinoniem met goeie kosherinneringe!

Bobotie hand pies-Bobotie-handpasteie Enough for 4 people Preparation: 20 min. My Recipes, Snack Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Savoury Recipes, I Love Food, Good Food, Yummy Food, Kos

Bobotie-handpasteie

Ja, bobotie kan ook veelsydig wees! En hierdie resep is tog te maklik om te maak.

Bier Brood in Ysterpot (Beer Bread - Cast Iron Pot)

Haal uit jou ysterpot en bak ’n brood

Die Vet Sjef van Nieu-Seeland wys jou hoe om potbrood sonder knie te maak – en verduidelik ook stap vir stap hoe ’n mens jou ysterpot roesvry hou.

MAKLIKSTE SOUTTERT OOIT Halwe koppie bruismeel 3 eetlepels gesmelte margarien 1 en 'n Halwe koppie gerasperde kaas 2 koppies ges. Braai Recipes, Snack Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Meat Recipes, Appetizer Recipes, Recipies, Appetizers, Quiches
Cooking RecipesYummy RecipesMeat RecipesRecipiesAppetizers

SOUT TERTE

MAKLIKSTE SOUTTERT OOIT. Halwe koppie bruismeel 3 eetlepels gesmelte margarien 1 en 'n Halwe koppie gerasperde kaas 2 koppies gesnipperde vleis - Selfs braaivleis werk goed 1 en 'n Halwe koppie melk Knippie gemengde kruie Meng Alles saam. Bak vir 40 min op 180 tot bruin. Bedien saam met slaai Geplaas deur: Sanet Van Rensburg Greyling http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sout-terte.html MAKLIKE LEKKER SOUTTERT 3 eiers 375 ml (1 ½ k) melk 1 ui, gekap 1 tamatie, gesny ½…

Hierdie brood maak jy in ‘n japtrap en jy kan dit voorsit saam met braaivleis of met. Sandwich Fillings, Sandwich Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Good Food, Yummy Food, South African Recipes, Delicious Sandwiches, Outdoor Cooking
Sandwich FillingsSandwich RecipesCooking RecipesGood FoodDelicious Sandwiches

Meng-en-pas-braaibroodjies

Wees skeppend met braaibroodjies en kies ’n verskeidenheid soorte brood waarop jy interessante vulsels sit soos verskillende pesto’s, konfyte.

Smaak-na-meer-speksouttert. Jy kan binne ‘n uur ‘n heerlike souttert, wat boonop ook gepas is vir diabete, op die tafel plaas. Bacon Quiche, Savory Tart, South African Recipes, Savoury Baking, Savory Snacks, Light Recipes, No Cook Meals, Food Inspiration, Brunch
Bacon QuicheLight RecipesNo Cook Meals

Smaak-na-meer-speksouttert

Jy kan binne 'n uur 'n heerlike souttert, wat boonop ook gepas is vir diabete, op die tafel plaas.

Patat is een van die gesonder knolgroente met ’n lae GI vir meer energie. Sit dít pleks van gewone aartappels voor vir vriende of familie met diabetes. Ek braai dit twee keer sodat dit ekstra bros buite en sag binne is. South African Recipes, Ethnic Recipes, Food Service, French Fries, Food Presentation, Potato Recipes, No Cook Meals, Kos, Healthy Recipes
Ethnic RecipesFood ServicePotato RecipesNo Cook MealsHealthy Recipes

SARIE

SARIE

 Gaarmaak: 2 uur 15 ml e) botter 30 ml e) olie 2 uie, in. South African Dishes, South African Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Beef Pies, I Foods, Food Inspiration, Love Food
Meat RecipesCooking RecipesRecipiesBeef PiesI FoodsLove Food

PASTEIE & PASTEITJIES

Met die winter wat so te sê op sy rug lê moet jy vining spring om jou eie tuisgebakte pastei in die laaste paar koue dae aan mekaar te slaan! Hier is die Klits-en-klets-geheime van pasteibak. Daar...

Albert Brooks and Oscar Isaac in A Most Violent Year Albert Brooks, All Is Lost, Top Film, Oscar Isaac, Human Dignity, Othello, Hooray For Hollywood, Latin Music, Jessica Chastain
Albert BrooksOscar IsaacOthelloHooray For Hollywood

RSG - Dis die een! || Resepte || Brian se verneukspul (Beespotjie op die stoof)

The South African Broadcasting Corporation is a public service and commercial broadcasting organisation. The SABC’s core business is to deliver a variety of high quality programmes and services through television, radio and new media platforms that informs, educates, entertains and supports the public at large. Our mission is to be people centered, content driven, technologically enabled, strategically focused and financially sustainable. Our values include focussing on conversations and…

Albert Brooks and Oscar Isaac in A Most Violent Year Albert Brooks, All Is Lost, Top Film, Oscar Isaac, Human Dignity, Othello, Hooray For Hollywood, Latin Music, Jessica Chastain
Albert BrooksOscar IsaacOthelloHooray For Hollywood

RSG - Dis die een! || Resepte || Brian se verneukspul (Beespotjie op die stoof)

The South African Broadcasting Corporation is a public service and commercial broadcasting organisation. The SABC’s core business is to deliver a variety of high quality programmes and services through television, radio and new media platforms that informs, educates, entertains and supports the public at large. Our mission is to be people centered, content driven, technologically enabled, strategically focused and financially sustainable. Our values include focussing on conversations and…

2 kg ryp tamataies Kookwater kop wit suiker ml suurlemoensap gekneusde groen gemmerstukke Steriliseer flesse. Bedek tamaties met kookwater, laat staan 1 – 2 minute lank, trek skille af en w… South African Dishes, South African Recipes, Jam Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Recipies, What's Cooking, Brunch Recipes, Desserts
Jam RecipesCooking RecipesRecipies

Kook met Nostalgie – Kook met Nostalgie