"kerf vannag vir jou 'n stukkie van my siel; die letsel sal my herinner hoe die liefde kan verniel. hoe dit ook al sy so het ek geleer; al maak dit nie dood nie maak dit nogsteeds seer." VANNAG deur Elmarie van Schalkwyk #afrikaans

"kerf vannag vir jou 'n stukkie van my siel; die letsel sal my herinner hoe die liefde kan verniel. hoe dit ook al sy so het ek geleer; al maak dit nie dood nie maak dit nogsteeds seer.

Die donker kom van buite en syfer deur die ruite en ek gooi nog 'n paar kole op die vuur... Koos du Plessis

VUUR Die donker kom van buite en syfer deur die ruite en ek gooi nog 'n paar kole op die vuur.

Die liefde is 'n lap wat nooit uitwas nie, ongeag hartseer of pyn... #Afrikaans (FB) #AgapeLove

Die liefde is 'n lap wat nooit uitwas nie, ongeag hartseer of pyn.

Antjie Krog #afrikaans #skrywers #nederlands #segoed #dutch #suidafrika #skryf

Antjie Krog #afrikaans #skrywers #nederlands #segoed #dutch #suidafrika #skryf

Pinterest
Search