Pinterest • The world’s catalogue of ideas

Positiewe Woorde,Beautiful Words,Afrikaans Foon,Afrikaans Many,En Wense,Baie Mooi,Inspiration Etc.,A Reverse Lif,Faith

Mag jou voete jou vat tot waar jou hart die graagste wil wees...... My nuwe huis

So kyk waar jy trap en hoe hard jy trap, want so los elkeen sy spore in die wese van ander

"Die teëspoed sif die vriende uit wat die voorspoed geoes het." - CJ Langenhoven #quotes #words #inspiration

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Mag die liefde wat diep in jou hart wegkruip die liefde vind wat in jou drome wag. Mag die lag w...

I'm not Afrikaans speaking but I'm still pretty chuffed that I can converse readily in it, read and understand it. Its quite cool to speak a second language. Even if its only spoken here in SA. Thats why I've pinned this. :-)

Geloofsoë | Miga 7: 7-8 "Ek, daarenteen, sien met verwagting uit na wat die Here gaan doen.Ek wag in vertroue dat God my moet red. My God sal my verseker verhoor! My vyande, julle moenie julle oor my verlekker nie! Ek het geval, maar ek sal weer opstaan. Al sit ek nou in duisternis, die Here is ’n lig vir my" | www.myvolk.co.za