5de

Collection by Hannelie Minnie

18 
Pins
Om gebed bo jou bekommernisse te kies gee ons die geleentheid om God se handewerk in aksie te sien. Hy luister na elke woord en sien elke traan. Dit is in Sy aard om deur te kom vir jou in tye van nood. Prayer Verses, Scripture Verses, Bible Verses Quotes, Good Morning Boyfriend Quotes, Good Night Quotes, Good Morning Prayer, Morning Prayers, Prayers For My Daughter, Beautiful Bible Quotes

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

Jesus, wanneer ek weer kla oor my werk; oor ek moeg is; die mense wat moeilik is en my baas wat my omkrap..... Herinner my daaraan dat 'n loopbaan 'n ongelooflike voorreg is en dit nie saak maak watter pos ek beklee nie. Help my onthou dat ek meer het as baie ander mense. Seën dan Heer, my opregte hart en eerlike werk. Counselling Training, Baie Dankie, Afrikaans Quotes, Spiritual Disciplines, Proverbs 31 Woman, Prayer For You, New Journey, God Is Good, Positive Thoughts

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

Wanneer Jesus nie meer vir ons genoeg is nie, begin daar 'n ontevredenheid in ons harte broei en ons klop by die wêreld aan vir antwoorde. Dis dan wanneer ons sonde met oop arms innooi, want dit word verbloem as 'n maklike uitkoms. Angel Prayers, Afrikaans Quotes, Like You, Christianity, Qoutes, Bible, Inspirational Quotes, Faith, Motivation

Wanneer Jesus nie meer vir ons genoeg is nie, begin daar 'n ontevredenheid in ons harte broei en ons klop by die wêreld aan vir antwoorde. Dis dan wanneer ons sonde met oop arms innooi, want dit word verbloem as 'n maklike uitkoms.