Baking Soda Shampoo: It Will Make Your Hair Grow Like It Is Magic!
Baking Soda Shampoo: It Will Make Your Hair Grow Like It Is Magic!
Vertrou op die Here
Psalm 37:5 Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg. Vertrou jou lewe toe aan die Here. Vertrou Hom en Hy sal vir jou sorg. #LiefGodGrootliks
SPREUKE 3:6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Die Here sê Hy sal ons lei
Ek vertrou op die Here
Vertrou op die Here met jou hele hart!
Vertrou op God!
Hou op jouself siek maak van bekommernisse en vertrou op God! Jongelinge vir Christus Bediening @ Facebook E-kaart: Jo-Anne Diamond Share on Tumblr
God is liefde
En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom. I JOHANNES 4:16 AFR53
PSALMS 56:4 Die dag as ek bang word, vertrou ek net op U. Waarvoor is jy bang? Is daar enige gebiede in jou lewe wat gesmoor word as gevolg van vrees ? Die duiwel bring vrees, maar jy kan kies om nie jou knie te buig tot dit nie. Dawid het gesê: "Wanneer ek bang is, sal ek in U vertrou"#LiefGodGrootliks
Tog is die Here gretig om julle genadig te wees en wil Hy Hom oor julle ontferm; die Here is 'n God wat reg laat geskied, en dit gaan goed met elkeen wat op Hom vertrou. ~ Jesaja 30:18