Pinterest
Afrikaans ♡

Ek sien die mooiste witste wolke en n stofpad waar die beste memories gemaak word en die mooiste berg dit is wat n boeremeisie sien wel dit is wat ek sien

Boeremeisie quotes - Google Search

Ek is mal oor Boeremeisie se woorde!

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Johannes 3:16 #afrikaans #bybelvers #lockscreen

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

Vrouekeur | Vrouekeur aanhalings

"Jy moet soms deur baie slegte dae wroeg om by die beste dae van jou lewe uit te kom.


More ideas