Voetstootse liefde - onvoorwaardelik __[AShooP-Tuinkuns/FB] #Afrikaans (Jesus min my) #AgapeLove
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede
Ma se liefde... #Afrikaans #MamaMia
Wie sal ooit die ♡ van 'n ma en vrou verstaan?
'n Dogter is God se manier om te sê Hy het gedink jy het 'n vriendin nodig vir die res van jou lewe
Spesiaal vir mamma wat my altyd verstaan.. altyd reg is met raad, daar is om trane af te vee en lief is vir my net soos ek is