Sa resepte

Collection by Hanelie Swart

47 
Pins
 • 
16 
Followers
 but leave out the bacon! Quiche Recipes, Tart Recipes, Cooking Recipes, Kos, Savoury Baking, Savoury Dishes, Savory Tart, South African Recipes, Salty Snacks

KORSLOSE SOUTTERT - Food Lovers Recipes

KORSLOSE SOUTTERT Hierdie is die Eierraad se resep wat ek al die jare vir die Tuisnywerheid gebak het. 3 snye witbrood in blokkies 30 ml botter of margarien 500 ml melk 125 g spekvleis, gesnipper 2 koppies gerasperde kaas 1 ui, gekap 1 blik weense worsies, in wieletjies gesny 2 ml sout 5 ml mosterdpoeier […]

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis . South African Dishes, South African Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, Pizza Recipes, Ma Baker, Jalapeno Cheddar, Jalapeno Cornbread

Mieliepap in die oond

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis voor te sit. Ek het ’n soortgelyke gereg by ’n vriendin, Judy Heyns, geëet en toe hierdie weergawe gemaak. Selfs dié wat nie eintlik dink mieliepap behoort saam met braaivleis geëet te word nie, geniet dit. Bestanddele 360 g (750 ml) growwe mieliemeel 250 ml (1 k) melk 500 ml (2 k) water 60 ml (¼ k)olyfolie 2 x 410 g-blikke suikermielies sout en varsgemaalde…

Breakfast rusks, the perfect on-the-run start to the day. They're loaded with All Bran, rolled oats, cranberries, seeds and more. Buttermilk Rusks, Buttermilk Recipes, Scones, Baking Recipes, Cake Recipes, Baking Breads, Vegan Recipes, Snack Recipes, Kos

Breakfast rusks, packed with goodness – Melkkos & Merlot

The perfect go-to for breakfast on the run, these rusks are packed with breakfast goodness. Loaded with All Bran, rolled oats, cranberries, seeds...

This sounds gooood. (recipe is in Afrikaans) Nostalgiese Melktert Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Custard Recipes, Baking Desserts, Cake Baking, Cheesecake Recipes, Veggie Recipes

This sounds gooood... (recipe is in Afrikaans) Nostalgiese Melktert | Elmarie Berry Good Food

Tannie Lili se sjiffon vla koek Ek voel geëerd dat tannie Lili my vertrou het met hierdie wenner resep van haar, graag d… Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Custard Recipes, Kos, Cake Cookies, Cupcake Cakes, Bundt Cakes

Tannie Lili se sjiffon vla koek

Tannie Lili se sjiffon vla koek Ek voel geëerd dat tannie Lili my vertrou het met hierdie wenner resep van haar, graag deel ek[...]

Hierdie lekker melktert vorm sommer sy eie kors en is boonop vinnig om te maak Cream Pie Recipes, Custard Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Yummy Recipes, Korslose Melktert, Melktert Recipe, Kos

Korslose melktert

Hierdie lekker melktert vorm sommer sy eie kors en is boonop vinnig om te maak

GEBAKTE GROENTEBONE-GEREG (Lekker resepte vir die jongergeslag) 2 x groenboontjies 50 ml olie 2 ml sout en knippie peper 125 ml suurroom broodkrummels 125 ml gerasperde kaas Metode: Ver… Veg Dishes, Vegetable Side Dishes, Vegetable Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Veggie Meals, How To Cook Greens, Cooking Green Beans, Kos

Groenboontjie geregte

GEBAKTE GROENTEBONE-GEREG (Lekker resepte vir die jongergeslag) 2 x 410g-blikke groenboontjies 50 ml olie 2 ml sout en knippie peper 125 ml suurroom broodkrummels 125 ml gerasperde kaas Metode: Ver…

Hierdie resep vir beskuit is net reg vir wanneer daar nie tyd vir ontbyt is nie of laatmiddag as die hongerpyne knaag. Baking Recipes, Cookie Recipes, Snack Recipes, Dessert Recipes, Paleo Recipes, Scones, Kos, Rusk Recipe, Healthy Treats

Ontbytbeskuit

Hierdie resep vir beskuit is net reg vir wanneer daar nie tyd vir ontbyt is

SWEETCORN BAKE One Pinner said: I love this recipe, and I end up making it a lot to go with a braai (barbeque). Really fabulous and different to the normal braai side dishes Sweetcorn Bake, Cocoa Recipes, Coffee Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Party Recipes, Breakfast Recipes, Desserts, Gratin

Sweetcorn Bake

SWEETCORN BAKE I love this recipe, and I end up making it a lot to go with a braai (barbeque). Really fabulous and different to the normal braai side dishes