Recipies

Collection by Santjie

10 
Pins
Quinoa & Chickpea Tabbouleh Salad Vegan Recipes from Cassie Howard Vegetable Recipes, Vegetarian Recipes, Healthy Recipes, Vegan Chickpea Recipes, Quinoa Recipes Easy, Salad Recipes 5 Star, Chickpea Snacks, Vegetable Stock, Cauliflower Recipes

Quinoa&Chickpea Tabbouleh | Vegan Recipes from Cassie Howard

·
4 reviews
·
15 minutes
·

This yummy vegan quinoa & chickpea tabboleh salad is the perfect side for any vegan dinner (or enjoy it on it's own for lunch!).

So noem my ma hierdie n warm appel koek. Maar ons het as kinders met hom groot geword as n appel tert. Weet nie waar moeder die resep gekry het nie, maar hier is hy. Tart Recipes, Pudding Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Baking Desserts, Yummy Recipes, South African Dishes, South African Recipes

WARM APPELTERT

So noem my ma hierdie n warm appel koek. Maar ons het as kinders met hom groot geword as n appel tert. Weet nie waar moeder die resep gekry het nie, maar hier is hy... BESTANDELE 3e margerien 1kop suiker 3 eiers 1kop meel 1t bakpoeier Knippie sout 1/4 kop melk 1 blik tert…

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis . South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, Pizza Recipes, Ma Baker, Good Food

Mieliepap in die oond

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis voor te sit. Ek het ’n soortgelyke gereg by ’n vriendin, Judy Heyns, geëet en toe hierdie weergawe gemaak. Selfs dié wat nie eintlik dink mieliepap behoort saam met braaivleis geëet te word nie, geniet dit. Bestanddele 360 g (750 ml) growwe mieliemeel 250 ml (1 k) melk 500 ml (2 k) water 60 ml (¼ k)olyfolie 2 x 410 g-blikke suikermielies sout en varsgemaalde…

souttertjies Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al ‘n ou gunsteling in die Weg-kantoor!Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al ‘n ou gunsteling in die Weg-kantoor! Savory Snacks, Snack Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Beef Recipes, Appetizer Recipes, Yummy Recipes, Finger Snacks, Kos

Flatervrye souttertjies

Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al 'n ou gunsteling in die Weg-kantoor!