Vetkoeke

Collection by Elize Hale

106 
Pins
 • 
60 
Followers
Elize Hale
Vetkoek

Bakpoeier-vetkoek

Waar sy grootgeword het, word dit wintertye baie koud en dit sneeu dikwels, skryf ons kosredakteur. Dan was hierdie vyfminuut-vetkoek nommerpas.

Menantou se vetkoek (Vetkoek met holtes in)

RSG - Dis die een! || Resepte || Menantou se vetkoek (Vetkoek met holtes in)

The South African Broadcasting Corporation is a public service and commercial broadcasting organisation. The SABC’s core business is to deliver a variety of high quality programmes and services through television, radio and new media platforms that informs, educates, entertains and supports the public at large. Our mission is to be people centered, content driven, technologically enabled, strategically focused and financially sustainable. Our values include focussing on conversations and…

Vetkoek

Eg Suid-Afrikaanse vetkoek resep

Vetkoek is ‘n tradisionele lekkerny maar wat min weet is dat dié eenvoudige vetkoek deel was van die volksplanting hier aan die Suidpunt van Afrika.

Vetkoek | Maroela Media

Vetkoek | Maroela Media

Smullekker en vinnige vetkoek-resep.

Vetkoek with Zola (21.03.2012)

Vetkoek with Zola (21.03.2012)

Amagwinya (Vetkoek) Makes 6 5 cups cake flour plus extra for dusting 10g (1 pkt) instant yeast 15ml sugar 5ml salt 2 ½ cups warm water Vegetable oil for fryi...

Resep-video: Biltong-bom

Resep-video: Biltong-bom | Maroela Media

Hierdie bom kan in die oond as ʼn broodrolletjie gemaak word, óf oor die kole as ʼn roosterkoek.

sr0905vetkoek

Vetkoek

Dis die resep wat my ouma altyd gebruik het, ’n staatmaker en lekker vinnig.

How to make Vetkoek and Curry Mince Part 1 of 2

How to make Vetkoek and Curry Mince Part 1 of 2

How to make Vetkoek and Curry Mince Part 1 of 2Check out some amazing Music by this Country and Folk group called Daniels & Durgy! https://soundcloud.com/dan...

Vetkoek Poffertjies | Boerekos.com – Kook met Nostalgie

Vetkoek Poffertjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lus vir ‘n Vinnige maar lekker vetkoek poffertjies? 2 koppies koekmeel 2 tlepels bakpoeier 2 groot eiers ½ teelepel sout 3 teelepels botter 1 koppie melk ongeveer 2 koppies olie om mee te bak…

Kookwater Vetkoek | Dellie se Dinge

Kookwater Vetkoek

Mmm, met die lekker reënweer, is vetkoek en mince mos net die ding om vinnig aanmekaar te slaan as jy by die huis kom. Hierdie reseppie is rerig so vinnig en maklik, niemand kan dit laat flop nie. …

Vetkoek Burger | Boerekos.com – Kook met Nostalgie

Vetkoek Burger – Boerekos – Kook met Nostalgie

… vinger aflek lekker !! Vir die vetkoek: lewer so 6 vetkoeke 1 pakkie “ready made” deeg by supermark 750 ml kook olie om vetkoek in te braai 1 swartsak “unsented” oop gesny dat dit lekker …

Picture

VETKOEKRESEPTE:

GEVULDE VETKOEK: by Kos vir kampeerders met idees vir kampering on Saturday, March 19, 2011 at 9:22pm Ek gebruik vetkoek vir padkos, maar hulle is ook wonderlik vuurwarm, middeldeur gesny, met...

holvetkoekke

Brood – Page 8 – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bestandele: 250 g spek, gekap 410 g-blik mieliepitte, gedreineer 60 ml pietersielie, gekap 100 ...