Geeslike boodskappies

Collection by Sandra Groenewald Botha

8 
Pins
Sandra Groenewald Botha
Christelike Boodskappies: NOMMER  EEN Afrikaanse Quotes, Goeie Nag, Cute Love Cartoons, Bible Quotes, Christianity, Best Quotes, One Shoulder Wedding Dress, Beautiful Pictures, Prayers

NOMMER EEN

NOMMER EEN deur Carolyn Larsen Jy mag naas My geen ander gode hê nie. - Eksodus 20:3 Die eerste gebod wat GOD gegee het, is dat *Hý* Nommer Een in ons lewe wil wees. Hy wil dáárdie plek met *níks* of *níémand* anders deel nie. Die éérste stap in gehoorsaamheid aan GOD is om Hóm belangriker te maak as familie, vriende, gewildheid óf goeie mikpunte wat jy bereik, roem of geld, of enige iets anders. Jy kan *níé* vir GOD én iets anders dien nie! Jy kan *sê* GOD is jou Nommer Een en jou vríénde…