Quick rolls with no yeast
Kaas braai broodjie
Vleispasteitjies
Easy cheesy mealie bread
Pampoen/Patatrol
Korslose Groente Gereg
Kookwaterdeeg vir Pasteie
Braaigeregte
Maklike Aartappel Gereg
Pampoenpoffertjies met karamelstroop
Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!
Hoender lasagne
Pampoenpoffertjies met karamelstroop
Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!
My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie
1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…
SOUSERIGE SJOKOLADEKOEK
SAMPIOENE GEREGTE
GEKRUMMELDE SAMPIOENE Dompel sampioene in meel, geklitste eiers en dan in die broodkrummels. Braai in diep-olie tot goudbruin. Dreineer op kombuispapier. Plaas die gekrummelde sampioene in die yskas vir minstens 30 minute voordat dit gebraai word. Dit sal help dat die krummels nie so maklik afval in die olie nie."Helena Kruger* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sampioene-geregte.html GEKRUMMELDE SAMPIOENE Jy kan ook die sampioene in n mengsel van 500ml karringmelk…