Onse mense...

Collection by Maryna Grobler

199 
Pins
 • 
131 
Followers
Maryna Grobler
Sport.
Bekendes en bemindes!
Uit die vroeër jare.
Digters, skrywers ensovoorts...
Mooie meisies..
Volksbesit.
Groot manne (en vroue) van faam.
Pre 1994 politiek.
Other Pins

Sport.

Frik DU PREEZ - South African rugby union Caps 1961-71 - South Africa

Frik DU PREEZ, South African rugby union Caps 1961-71, South Africa

My Five: Best Champions Tour players

Golf Digest Senior Writer Jaime Diaz ranks golf's Best Champions Tour players

Dr Danie Craven, President SA Rugby

Dr Danie Craven, President SA Rugby

Springbok Glorie! | Die Groen en Goud Toetsspeler 455 | Morné du Plessis (gebore 21 Oktober 1949) is Suid-Afrika se ses-en-dertigste Springbok kaptein. Morné het in 22 toetse gespeel, hy was 15 keer kaptein en in dié 15 wedstryde het sy span 43 drieë gedruk waarvan hyself drie gedruk het. WP (112) SA (22). Sy pa, Felix du Plessis, was ook 'n Springbokspeler én -kaptein terwyl sy ma, Pat du Plessis, 'n Springbok-hokkiespeler en -kaptein was.

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Fourie du Preez to captain Springboks at Rugby World Cup - Times LIVE

Fourie du Preez to captain Springboks at Rugby World Cup

The South African Rugby Union announced this evening that Fourie du Preez will become the Springboks’ 56th Test captain when he leads South Africa out in a must-win encounter in Pool B of the Rugby World Cup against Scotland at St James’ Park in Newcastle on Saturday. SA Rugby said that Du Preez made a massive impact upon his return against the match against Samoa last weekend and has been entrusted with the captaincy in the absence of the injured Jean de Villiers and Victor Matfield‚ who…

Danie Gerber

Danie Gerber

Bekendes en bemindes!

Carike Keuzenkamp wys haar foto-album

SARIE

Al Debbo | Afrikaanse musiek weerspieël die diversiteit van die Afrikaner. Waar populêre musiek soos Steve Hofmeyr, Koos du Plessis, Juanita du Plessis, Karlien van Jaarsveld, Bles Bridges, Sonja Heroldt, Rina Hugo en Carike Keuzenkamp hulself toegespits het op die vermaaklikheidsaspek van musiek, het alternatiewe kunstenaars soos Piet Botha, Bernoldus Niemand, Koos Kombuis en Johannes Kerkorrel sosiale kommentaar gelewer op Apartheid en Afrikaneridentiteit. www.myvolk.co.za

Koos du Plessis - Jantjie van die berge

Koos du Plessis - Jantjie van die berge

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Afbeeldingsresultaat voor anton goosen

Afbeeldingsresultaat voor anton goosen

Zak du Plessis

Zak du Plessis

Katinka Heyns: Herinneringe oor haar liefdesmense

Katinka Heyns: Herinneringe oor haar liefdesmense

A truly South African legend - David Kramer! Rooi velle He began his music career in the mid-1970s, singing at folk clubs and campus concerts in South Africa. David pioneered the use of Cape Afrikaans and South African English in his lyrics, often using both languages in the same song. He focused on small town South Africa and employed a gritty realism and dark satire to tell his stories and describe his characters and then he wrote musicals.....

Christiaan Rudolf De Wet (1854 - 1922) was 'n genl tydens 2de Vryheidsoorlog.De Wet was 27 jaar oud met die uitbreek van die 1ste Vryheidsoorlog -1880.Hy het saam met Heidelberg Kommando geveg deelgeneem aan die Slag van Laingsnek, hy het sy dapperheid getoon by Ingogo en Majuba vroeg in 1881.In Maart en April van 1900 het De Wet 'n offensief van stapel gestuur wat 'n herlewing in die Boere se stryd ingelui het.Hy het 'n legende geword met sy guerilla-aanvalle in die suidooste van die land.

Sarie Marais.Com Geskiedenis

Genl. Koos de la Rey

Beeld

Sarel Arnoldus Cilliers, spiritual leader of the Natal Voortrekkers

Sarel Arnoldus Cilliers, spiritual leader of the Natal Voortrekkers

ANDRIES HENDRIK POTGIETER wie se trek van tweehonderd siele die eerste georganiseerde trek uit die Kolonie was, was in die distrik Tarka, waar hy gewoon het, ’n man van aansien. Volgens die beskrywing van tydgenote was Potgieter ’n groot man, sterk gebou en met ’n indrukwekkende voorkoms. Sy baard en hare was donkerbruin met ’n rooi skynsel, en een bron verwys na die breërandhoed wat hy in die week gedra het, maar ’n hoëbolkeil met plegtighede.

Boer Commandant Danie Theron- 1900

Hostmonster.com

Boer Commandant Danie Theron- 1900

Voortrekkers: Hendrik Potgieter. n February 1836, Potgieter's trek party of two hundred souls in sixty wagons crossed the Orange River in Trichardt's tracks. Potgieter was 42 at the time, a tall, thin man who married four times (all widows), bearing 17 children. :)

This domain is for sale

Genl. P. J. Joubert

Genl. P. J. Joubert

Kmdt. Bosman, leier van die Christiana-kommando.

Kmdt. Bosman, leier van die Christiana-kommando.

This sketch from my grandparents's ' voorhuis ' Must have been in most post ABW homes...

This sketch from my grandparents's ' voorhuis ' Must have been in most post ABW homes...

Genl Koos de la Rey, was a general during the Boer War and is widely regarded as one of the strongest and bravest of the Boer generals during the War and as one of the leading figures of Boer independence. On 15/09/1914 Genl Beyers sent his car to fetch De la Rey from Jburg to Pta. The two Genls set out for Potchefstroom military camp. They encountered police roadblocks but refused to stop. At Langlaagte the police fired on the speeding car and a bullet struck De la Rey's back, ending his…

South African Military History Society - Journal- THE VERDICT OF HISTORY

Digters, skrywers ensovoorts...

Volksblad

Hennie Aucamp (1934–2014) | LitNet

Hennie Aucamp is op 21 Maart 2014 op die ouderdom van 80 jaar oorlede. Lees hier sy ATKV-Skrywersprofiel.

gewildstegedigte.litnet.co.za

Wilma Stockenström (1933–) | LitNet

“Elke oomblik is mens, en wat mens is, is ’n daad en is onherroeplik.”

MER. Een van die Volk se merkwaardigste vroue

Die geboortedag van Maria Elizabeth Rothmann (beter bekend as MER of Ta' Miem) word op 28 Augustus herdenk. MER is bekend as skrywer van talle boeke soos My beskeie deel, Die gewers, Die tweeling trek saam (vroeër getiteld, Kinders van die Voortrek)

Ons Groot Digters - AG Visser

Ons Top 100 Gedigte - Jan F.E. Cilliers - Die Vlakte

DJ Opperman (1914–1985) | LitNet

“Die hoogste vreugde van die aarde word gewek deur die drie-eenheid: eet, drink en gesprek.” Lees oor die lewe en werk van DJ Opperman.

Sangiro

Sangiro

Anna Neethling-Pohl

Anna Neethling-Pohl

Eugene Marais

Eugene Marais

Eugène Marais (1872—1936). South African lawyer, naturalist, poet and writer who was the first to study primates in their natural habitat, described the emergence of the conflict between instincts and intellect in his remarkable 1930s book, 'The Soul of the Ape'.

Breyten Breytenbach

Breyten Breytenbach

Só onthou ek Suid-Afrika | Koos du Plessis 10 Mei 1945 - Krugersdorp, 14 Januarie 1984 | was 'n Suid-Afrikaanse musikant wat toonaangewend was in die Afrikaanse musiek-en-liriekbeweging van die 1970's en '80's. Hoewel hy kommersieel nie baie suksesvol was as uitvoerende kunstenaar nie, het die albums wat hy in sy leeftyd uitgereik het, 'n nuwe rigting in Afrikaanse musiek ingelui en word dit vandag as van die invloedrykstes in die taal se musiekgeskiedenis beskou | www.myvolk.co.za

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Só onthou ek Suid-Afrika | Koos du Plessis 10 Mei 1945 - Krugersdorp, 14 Januarie 1984 | was 'n Suid-Afrikaanse musikant wat toonaangewend was in die Afrikaanse musiek-en-liriekbeweging van die 1970's en '80's. Hoewel hy kommersieel nie baie suksesvol was as uitvoerende kunstenaar nie, het die albums wat hy in sy leeftyd uitgereik het, 'n nuwe rigting in Afrikaanse musiek ingelui en word dit vandag as van die invloedrykstes in die taal se musiekgeskiedenis beskou | www.myvolk.co.za

Mooie meisies..

See more

Volksbesit.

Huldeblyk aan PG du Plessis (1934–2017) | LitNet

Huldeblyk aan PG du Plessis (1934–2017) | LitNet

"Mens stel jou voor hy het die trappies van hierdie laaste verhoog afgeklim met sy skouers effens krom onder die kruisbande, beslis nie sonder ’n glimlag en ’n laaste woord nie: 'Pieter Georg du Plessis. Skuldig aan ’n lewe, voluit.'"

Oh Schuks, it’s over! Leon Schuster is calling it quits

Home - Get it Pretoria

It’s officially an end of an era, because Leon Schuster has announced that he’ll be retiring after the release of his latest film, Schuks! Pay Back the Money!

Groot manne (en vroue) van faam.

Theodore Ernest "Ernie" Els: (born 17 October 1969) is a South African professional golfer. A former World No. 1, he is known as "The Big Easy" due to his imposing physical stature (he stands 6 ft 3 in (1.91 m)) along with his fluid golf swing.

Stamp: B.J. Voster (South Africa) (President B.J. Vorster) Mi:ZA 546A,Yt:ZA 451

Stamp: B.J. Voster (South Africa) (President B.J. Vorster) Mi:ZA 546A,Yt:ZA 451

Stamp: B.J. Voster (South Africa) (President B.J. Vorster) Mi:ZA 546A,Yt:ZA 451. Colnect, connecting collectors. Only Colnect automatically matches collectibles you want with collectables other collectors swap. Colnect collectors club revolutionizes your collecting experience!

Daniel François Malan, the first apartheid prime minister (1948–1954)

Daniel François Malan, the first apartheid prime minister (1948–1954)

2 de Eerste Minister Jan Christiaan Smuts. 1919-1924 en weer 1939-1948

2 de Eerste Minister Jan Christiaan Smuts. 1919-1924 en weer 1939-1948

5de Eerste Minister van die Unie van Suid-Afrika. Dr. J.G.STRYDOM. 1954-1958

5de Eerste Minister van die Unie van Suid-Afrika. Dr. J.G.STRYDOM. 1954-1958

Other Pins

Carike Keuzenkamp wys haar foto-album

SARIE

Frik DU PREEZ - South African rugby union Caps 1961-71 - South Africa

Frik DU PREEZ, South African rugby union Caps 1961-71, South Africa

My Five: Best Champions Tour players

Golf Digest Senior Writer Jaime Diaz ranks golf's Best Champions Tour players

Dozi music, videos, stats, and photos | Last.fm

Listen to music from Dozi like Aint No Mountain High Enough, Tussen jou en my & more. Find the latest tracks, albums, and images from Dozi.

Afrikaans-speaking people

Quazoo.com - a knowledge network

Riaan Cruywagen Announces Retirement

Most South Africans that have watched the Afrikaans news on SABC probably know who Riaan Cruywagen is. This newsreader actually joined the SABC in 1965.

Jana Cilliers

Jana Cilliers as Anna Petrovna in PACT’s Award winning Chekovian inspired play by the brilliant Michael Frayn, ‘Wild Honey’ In 1965 I had said good-bye to the precariousness of freelancing in Johannesburg - especially in the theatre - and had been appointed SATOUR’s photographer, based in Pretoria. This was a newly created position, and bigger than anything I had ever tackled before. I found myself in a position of great trust and responsibility, with a staff of four (darkroom workers…

Authors