Scones

Collection by Meisie Grobler

8 
Pins
Meisie Grobler
Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse…

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Heeeeeeeeeeeeeeeeeeerlik.  Kan in balletjies gerol word, blokkies gesny word of in lang dadelvingers omskep word: Bestandele: 250 g (½ ...

Dadelvingers

Heeeeeeeeeeeeeeeeeeerlik. Kan in balletjies gerol word, blokkies gesny word of in lang dadelvingers omskep word: Bestandele: 250 g (½ ...

Foto: Lekker en Vinnig beskuit

[Resep] Muesli-en-karringmelkbeskuit | Maroela Media

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.

Brodedelle

[Resep] Brodedelle | Maroela Media

Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.

Cheese and apricot jam biscuits

Cheese and apricot jam biscuits

Maklike Frikkadelle (meatballs) - Bak en Brou

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

Bestanddele vir doppies: 250 g botter 750 ml meelblom 250 ml suiker 10 ml bakpoeier 2 geklopte eiers knippie sout melk fyn appelkooskonfyt Bestanddele vir bolaag: 50 ml suiker 50 ml botter 2 geklitste eiers 50 ml koekmeel 5 ml b...

Bak en Brou

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

Maklike Frikkadelle Ek het hierdie resep by 'n kollega gekry. Lekkerste frikkadelle wat ek nog ge-eet het. Bestanddele: 1kg Maalvleis 1 koppie oats 2 tamaties, geskil en fyn gesny 1 ui gerasper 2 eetlepels tamatiesous 2 eetlepel...