Sout tert
Souttert
Nuwe Jaar Souttert
Christian radio station | Rainbow Gospel Radio
Rainbow Gospel Radio | Korslose Souttert
Korslose souttert
As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding!
Pasteie – Boerekos – Kook met Nostalgie
‘n Eenvoudige maar vullend. propvol geur gereg Ons gebruik hier platgerolde broodjies ipv deeg, ‘n ...
Sonskyn-Ontbytpan – Boerekos – Kook met Nostalgie
…. ek deel graag met julle nog ‘n absoluut treffer… roer en proe self …. 2 kop kaas gerasper 2 kop mozzarella kaas gerasper 2 el botter 1 pakkie sampioene, fyn opgesny klein…
Kaas en Bacon Poffers [muffins]
Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.
Spek-en-uie-souttert
'n Souttert is altyd 'n treffer. Probeer hierdie lekker kombinasie
Korslose Souttert
In en om die huis: Korslose Souttert
Korslose sout tert – Boerekos – Kook met Nostalgie
Lekker smul vinnige middagete 450ml melk 1 blik bullybeef 6 viennas opgekap blikkie tuna stukke – gedreineer 2 kop gerasperde kaas ( 1 kop – mengsel) – (1 kop – bo-oor) 150ml koekmeelblom 1 tl bakpoeier 5 groot eiers geklits 1 baie fyn ui gekap knypie sout, mosterdpoeier en gedroogde pietesielie, witpeper 1 tl knoffelsout Stel oond op 180C. In groot mengbak meng koekmeel, bakpoeier, sout, mosterdpoeier, pietersielie, knoffelsout, wit peper (nie sif nie) Voeg res van die bestandele by , meng…
Ouma Freda se viskoekies
Huisgenoot
Korslose souttert
As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding!