Afrikana

25 Pins2 Followers
Sannie sê sy sal sewe sakke sout sleep! Some Afrikaans nursery rhymes :) I remember this

“In hierdie huis is ons…” Viniel Muurplakker | afrikana

“Sproeireën” deur DJ Opperman (in Brink 2008:277):  My nooi is in ’n nartjie, my ouma in kaneel, daar’s iemand … iemand in anys, daar’s ’n vrou in elke geur!  As ek ’n stukkie nartjieskil tussen my vingers buig of knak, breek uit die klein sproeireën wat geurend om my hand uitsak,  die boorde weer van Swartfoloos en met nartjies om my heen weet ek hoe dat ’n vrou kan troos.  O my nooi is in ’n nartjie,  my ouma in kaneel, daar’s iemand … iemand in anys, daar’s ’n vrou in elke geur!

Stille water

Stille water

Pinterest • The world’s catalogue of ideas
Search