Ciicken pies

Collection by Gretchen

7 
Pins
 • 
9 
Followers
Ek maak dié pastei baie in die winter.

Ryk hoender-en-sampioenpastei

Ek maak dié pastei baie in die winter.

Hoenderpastei | Boerekos – Kook met Nostalgie

Hoenderpastei – Boerekos – Kook met Nostalgie

Watertand Lekker Hoenderpastei ~ met klaargemaakte skilferdeeg, hemels, hemels ! Jy gaan nodig he: 750 ml witwyn 8 – 10 hoenderborsies, met vel 30 ml gekapte knoffel 5 ml sout 5 ml varsgemaalde swartpeper 200 g gekookte ham, in blokkies gesny (1 cm) 2 uie, grof gekap 250 g knopiesampioene, in dun skywe gesny 250 ml vars, gekapte pietersielie Sous 250 g botter 250 ml koekmeelblom 500 ml hoenderaftreksel 250 ml aangesuurde room 500 ml melk 400 g blaardeeg, ontdooi en uitgerol 1 eier, geklits…

Meraai se Chicken Pie (Paai) on RSG - My Easy Cooking

Meraai se Chicken Pie (Paai) on RSG - My Easy Cooking

Meraai se Chicken Pie will feature on my radio slot tomorrow morning on RSG. I do not know who Meraai was or where this pie comes from, but it certainly is the best Chicken Pie I have EVER had. I must have known that a pie of this caliber can only come from Bloemfontein……..hearty, comforting, […]

Lucky Star Bobotie | Boerekos – Kook met Nostalgie

Lucky Star Bobotie – Boerekos – Kook met Nostalgie

Maria deel met ons haar staatmaker geblikte bobotie.. 1 ekstra dik sny witbrood 250ml melk 2 groot uie gekrap. 20ml olie, 25ml kerriepoeier, 12,5ml suiker, sout en peper na smaak, 2x450g sardyne in tamatiesous, gevlok, behou vloeistof, 2 eiers, 3 lourierblare. Doop brood in melk en druk oortollige melk uit brood. Braai UI tot sag. gooi kerriepoeier, suiker, sout en peper by. Braai nog 2 min. Voeg sardyne met vloeistof en brood by, meng goed. Kilts eiers en melk waarin brood was. Skep…

Jongste uitgawe

Blitsige hoenderpasteitjies

Dié pasteitjies maak jy sommer met ’n klaargaar draaispithoender. Dis heerlik romerig.