Easy Fruit Scones (Only 5 Ingredients!)
Maklike olie-skons
Daar is vir my niks so lekker soos ’n warm skon met konfyt en room nie. Hierdie resep is werklik baie maklik, want jy hoef nie botter in die meel in te vryf nie
Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie
Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk
Super-vinnige skons
In en om die huis: Super-vinnige skons
Maklike olie-skons
Daar is vir my niks so lekker soos ’n warm skon met konfyt en room nie. Hierdie resep is werklik baie maklik, want jy hoef nie botter in die meel in te vryf nie
Easy Fruit Scones (Only 5 Ingredients!)
If you liked my Easy Scone Recipe you are going to love these Easy Fruit Scones! They’re packed with fruit, simple to make, and only need 5 ingredients!