Pampoen koekies

Collection by Andre Skim • Last updated 9 weeks ago

15 
Pins
 • 
189 
Followers
Andre Skim
Exchange sweet potatoes for this buttery, golden-brown version of our other favorite orange vegetable butternut squash. Exchange sweet potatoes for this buttery, golden-brown version of our other favorite orange vegetable butternut squash. Veggie Dishes, Vegetable Recipes, Vegetable Tart, Healthy Vegetable Side Dishes, Vegetable Appetizers, Vegetarian Side Dishes, Veggie Food, Butter Squash Recipe, Butter Recipe

Hasselback Butternut Squash with Browned Butter

Trade out sweet potatoes for this buttery, golden brown version of our other favorite orange veggie, butternut squash.

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Groente was nog nooit so lekker nie! Veg Dishes, Vegetable Dishes, Vegetable Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, Quick Recipes

Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Groente was nog nooit so lekker nie! Veg Dishes, Vegetable Dishes, Vegetable Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, Quick Recipes

Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!

) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (o. Muffin Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Savoury Recipes, Cupcake Recipes

Pampoen muffins met kaneelsuiker

Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (o...

 Hier is nog ’n voorsmakie. Veg Dishes, Vegetable Dishes, Vegetable Recipes, Side Dishes, Potato Dishes, South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos

Daleen se pampoenpoffertjies

Vir die nuwe winter-uitgawe van Landbou Boerekos het die span deur die Oos-Vrystaat gereis. Hier is nog ’n voorsmakie.

 Foto: my pampoenprins Ian du To… – Food: Veggie tables Veg Dishes, Vegetable Dishes, Vegetable Recipes, Vegetable Drinks, Side Dishes, South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos

Dag van die Pampoenkoekies

“…Op die Dag van die Pampoen eet ons vir ons ‘n pad terug tot in die binnehart van ons boermens, tot in die boepens van die heerlike oranje son.” (André P. Brink) Aspoestertjie kan haar balrok, h…

Die maklikste resep vir die heerlikste pampoenkoekies - 'n groot gunsteling! Braai Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, What's Cooking, Family Recipes

Resep: Pampoenkoekies | Maroela Media

Die maklikste resep vir die heerlikste pampoenkoekies - 'n groot gunsteling!

Pampoenkoekie gaar pampoen 2 eiers 1 teelepel sout bruismeel bakpoeier Sous suiker 1 koppie water melk b. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Vegetable Dishes, Vegetable Recipes, Easy Dinner Recipes, Sweet Recipes, Yummy Recipes, Kos

MARINDA SE PAMPOENKOEKIES

Pampoenkoekie 750ml gaar pampoen 2 eiers 1 teelepel sout 500ml bruismeel 15ml bakpoeier Sous 500ml suiker 1 koppie water 123ml melk 30ml botter 2 teelepels maizena Metode Klop die pampoen en eiers saam. Voeg die res by, meng goed. Verhit 500ml olie in kastrol. Skep eetlepels van die beslag uit, en drup dit in die olie. Braai tot goudbruin, haal uit en sit op kombuispapier. Sous Verhit al die bestanddele van die sous in 'n kastrol, behalwe die Maizena. Roer totdat suiker oplos. Voeg bietjie…

'n Heerlike bygereg vir enige hoofmaaltyd of selfs vir 'n braai. Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Desserts, Pumpkin Recipes

Pampoentert

'n Heerlike bygereg vir enige hoofmaaltyd of selfs vir 'n braai. Vries ook hierdie tert gerus – dit vries baie goed.

  Muffin Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Savoury Recipes, Cupcake Recipes

Pampoen muffins met kaneelsuiker

Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (ongeveer 250g) boerpampoen, gekook en fyngedruk. ½ koppie olie 2 groot eiers 1 ¼ koppie suiker ½ teelepel kaneel ¼ teelepel gemmer ⅛ teelepel fyn naeltjies ⅛ teelepel neutmuskaat ½ teelepel sout ½ teelepel koeksoda Kaneelsuiker: 1 eetlepel suiker en 1 teelepel kaneel (Pas aan na smaak) Metode: 1. Kook die pampoen tot sag en druk dit fyn met ‘n aartappeldrukker of…