lekker resepte vir die jonger geslag

Collection by Lourenca Newsham

92 
Pins
 • 
67 
Followers
Lourenca Newsham
ertjiesop Great Recipes, Soup Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Favorite Recipes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Winter Soups, Winter Food

ERTJIE SOP / PEAS SOUP

ERTJIE SOP http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/ertjie-sop-peas-soup.html 1kg shin 2 koppies split ertjies 3 eetlepels sout 2 koppies pasta (noodles, spaghetti, skulpies, macaroni, net wat jy verkies) baie water Week die ertjies vir so 2ure in water. Sit die shin in die drukpot en gooi 'n eetlepel sout oor. Bedek met water en kook vir so +- 1uur (vleis kook maklik sag en fyn). Gooi nou die split ertjies met die water by die vleis en top op met nog water - die ertjies…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: MUSHROOM SAUCE Braai Recipes, Healthy Recipes, Healthy Food, Lamb Ribs, South African Recipes, Mushroom Sauce, Weight Watchers Meals, Stuffed Mushrooms, Yummy Food

MUSHROOM SAUCE

Die Grasdak Bultfontein* MUSHROOMSAUCE Marieta Marx Grundling Lekkerste mushroom sous ooit! My ma het die kok in n restaurant betaal vir die resep jare terug en ek gebruik dit selfs vir pasta en hoender resepte. *In a pan melt some butter (rama) add sliced button mushrooms, sprinkle with garlic salt. Once the mushrooms have cooked almost dry, add 2 tablespoons of maizena and mix (it becomes a mushroom ball). Pour in 500ml of fresh cream and stir until mushroom ball seperates and cream cooks…

beef tail in slow cooker - Vleisgeregte: Suid-Afrikaans - Oxtail Recipes Oxtail Recipes, Beef Steak Recipes, Crockpot Recipes, Cooking Recipes, Beef Oxtail, Slow Cooker Beef, Stew, Afrikaans, Yummy Food

BEESSTERT IN SLOW COOKER

HEERLIKE BEESSTERT IN SLOW COOKER http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/beesstert-in-slow-cooker.html Jacky Coetzee Taljaard Soveel Beesstert [oxtail] soos jy wil 1 koppie beef stock 5 aartappels geskil en in blokkies gesny 1 pak baby carrots of 5 wortels geskil en gesny Sout en pepper Gooi als in die slowcooker en los vir so 7-9 ure of tot vleis van die been af* Lekker Resepte vir die Jongergeslag*6/7/13 Hier het ek BEESSTERT eers bietjie gekook in my Stoompot vir…

Ran on the lines – That is how woman Leinen styles properly – Pregnancyx. Oxtail Recipes, Beef Recipes, Beef Oxtail, South African Recipes, Ethnic Recipes, Yummy Food, Delicious Dishes, Delicious Recipes, Pot Roast

TRADISIONELE VLEISGEREGTE

Helena Kruger WILDSPOTJIE http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/tradisionele-resepte-vleis.html Wildsvleis soos nek of blad of rugstring in stukke gesaag 2 uie in ringe gesny 2 knoffelhuisies gekneus 500g spekvleis, gesnipper 1 Blikkie (340 ml) bier Sout en peper 5ml Fyn naeltjies 5ml Fyn gerasperde neutmuskaat 125ml Asyn 30 ml Worcestersous 80ml Rooiwyn 80ml Tamatiesous 80ml Vrugteblatjang 500g Aartappels 350g Murgpampoentjies 250g Wortels 250g Sampioene Metode: Smoor…

tipsy tert Tart Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Recipies, Food For Memory, Good Food, Yummy Food, South African Recipes

TERTE / SOET

Tipsy tart>Uktv.co.uk TIPSY TERT Maak eers die sous en laat afkoel voor gebruik. Sous: 375ml suiker 300ml water 5ml sout 12,5ml botter Kook saam vir 10 minute. Verwyder van hitte en voeg 125ml brandewyn by Tert: 500ml gesnipperde dadels 5ml koeksoda 250ml kookwater 375ml meelblom 250ml suiker 50ml botter 125ml okkerneute en glanskersies 1 groot eier Metode: Gooi kookwater en koeksoda en voeg botter by. Klop suiker en eier. Roer droë bestandele in en voeg dadel mengsel by. Meng goed deur…

Food recipes from all over the world. Pap Recipe, South African Recipes, Ethnic Recipes, Meat Skewers, Porridge Recipes, Cooking Recipes, Traditional, Dishes, Sweet

MIELIEPAP

LEKKER KRUMMELPAP http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/mieliepap.html ek het die maklikste resep ooit; 4,3,2,1= 4kop meel 3kop water 2tl sout 1 pot Spuit die kastrol met ‘spray & cook’. (Dit keer dat die pap nie vasbrand aan die kastrol nie.) Gooi die meel in ’n piramiede in die kokende water SONDER OM TE ROER. Plaas die deksel op en laat kook oor stadige hitte vir ± 20 minute en roer dan die meel deur met ’n groot vurk. Kook vir ’n verdere 20 min. Hoe langer die pap…

uietert Cream Crackers, Onion Tart, Quiche Recipes, Kos, Macaroni And Cheese, Pizza, Yummy Food, Snacks, Dishes

UIETERT

UIETERT VEGETARIESE UIETERT 10-12 porsies Kors: Maak 'n pakkie Cream Crackers fyn in die voedselverwerker en meng dit met 125 ml gesmelte botter of margarien. Druk vas op die bodem van 'n groot tertbak. Vulsel: 2 gekapte uie 1 bossie gekapte groenuie fyn gekapte grasuie (chives) opsioneel maar baie lekker 125 ml gekapte vars pietersielie 250 ml Cheddar kaas, gerasper 125 ml fyn Parmesan kaas 125 ml Feta kaas, gekrummel 200ml Roomkaas 4 Eiers, geklits 125 ml Suurroom 125 ml Room Sout en Peper…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: PATEE/ SMERE/ BOTTERS Chen, South African Recipes, Ethnic Recipes, Pate Recipes, Biltong, Gravy, Starters, Mashed Potatoes, Spices

PATEE/ SMERE/ BOTTERS

Biltong Pate http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html Deliciously creamy with a uniquely South African taste, this Biltong Pate makes an excellent spread for crackers or breads Ingredients: 200g button mushrooms, thinly sliced 1 small onion, chopped 50g butter 100g biltong , finely grated 250g cream cheese 250g whipping cream, lightly whipped To Serve fresh watercress wafer thin slices of biltong Method Melt the butter in a frying pan…

Easy recipes for South African home style cooking in Taiwan. Home of the Kitchenboy Cook-along Challenge. South African Recipes, Ethnic Recipes, Taiwan Food, Curry Dishes, Other Recipes, Food Network Recipes, Stew, Food To Make, Main Dishes

TRADISIONELE VLEISGEREGTE

Helena Kruger WILDSPOTJIE http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/tradisionele-resepte-vleis.html Wildsvleis soos nek of blad of rugstring in stukke gesaag 2 uie in ringe gesny 2 knoffelhuisies gekneus 500g spekvleis, gesnipper 1 Blikkie (340 ml) bier Sout en peper 5ml Fyn naeltjies 5ml Fyn gerasperde neutmuskaat 125ml Asyn 30 ml Worcestersous 80ml Rooiwyn 80ml Tamatiesous 80ml Vrugteblatjang 500g Aartappels 350g Murgpampoentjies 250g Wortels 250g Sampioene Metode: Smoor…

Lamb shank at Atheneos Greek Village Cafe at Mesquite TX Traeger Recipes, Grilling Recipes, Barbacoa, Roasted Lamb Shanks, Smoked Lamb, Lamb Shank Recipe, Greek Dishes, Main Dishes, Grilled Lamb

LAMB SHANKS / SKAAPSKENKELS

LAMB SHANKS http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/lamb-shanks-skaapskenkels.html 4 lamskenkels 1 bottel Griekse/Franse slaaisous 3 suurlemoene, in kwarte gesny 1 ui, in kwarte gesny 2 heel knoffelbolle, gehalveer 2 takkies vars origanum 2 takkies vars roosmaryn sout en peper, na smaak Plaas die lam in ʼn oondkastrol en giet die slaaisous oor. Sit die suurlemoen, ui, knoffel en vars kruie by en geur met sout en peper. Sit die deksel op of maak toe met foelie en plaas in…

Impossible Coconut Pie II IMPOSSIBLE PIE~~ All the ingredients are mixed together and poured into a pie tin, but when it cooks it forms its own crust with filling This has a coconut vanilla taste like a coconut cream pie 2 cups milk 1 cup flaked coconut 4 Yummy Recipes, Pie Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Recipes Dinner, Healthy Recipes, Recipies, Quick Recipes

KLAPPER TERTE

EASIEST POSSIBLE COCONUT This pie forms it's own crust while baking! 2 Cups milk, 1 Cup coconut, 4 eggs, 1 tsp vanilla extract, ½ Cup all-purpose flour, 6 Tbsp margarine, ¾ Cup white sugar, ¼ tsp ground nutmeg. METHOD: Place all ingredients (except the nutmeg) into a blender. Mix well. Pour into a greased 10inch pie dish & sprinkle nutmeg over the top. Bake in a preheated oven 175°C for 45mins. Serve warm with sauce of choice. Bron: Allrecipes by B Toussaint Plasing: Moira Botha Dyer…

With the increased meat prices, biltong has become more of a delicacy than just a delicious snack these days. More and more biltong lovers have. Jerky Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Oven Recipes, South African Dishes, South African Recipes, South African Braai, Beef Jerky, Venison

BILTONG CARPACCIO

BILTONG CARPACCIO http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/biltong-carpaccio.html Nat biltong, in skuins dun repe gesny, Korrelmostert Caperbessies Roketblare Grofgerasperde Parmesaanse kaas Olyfolie Rangskik biltong op mooi plat bord Bondel roketblare in die middel van die bord Sprinkel gerasperde kaas en capers oor Maak sousie van olie en mostert en drup oor net voor opdiening of n> *Honey & Mustard Dressing* Honey & Mustard Dressing : 180ml Olive Oil 45ml of Red Wine…

Thin crust pizza bites Make Your Own Mini Pizzas Printable Recipe (includes Pizza Dough recipe) Makes mini pizzas Ingredients 1 ball refrigerated pizza dough, store bought or homemade (see recipe below) 1 cup pizza sauce or jarred pasta sauce Your I Love Food, Good Food, Yummy Food, Snacks Für Party, Snacks Kids, Easy Appetizers For Party, Party Food Kids, Birthday Party Appetizers, Birthday Food Ideas For Kids

HOMEMADE MINI PIZZAS

Maggie de Castro MAKE YOUR OWN MINI PIZZAS AND HOMEMADE PIZZA DOUGH: http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/06/homemade-mini-pizzas.html (18-20 mini pizzas / 2 balls pizza dough) INGREDIENTS: Mini Pizzas 1 ball refrigerated pizza dough, store bought or homemade (see recipe below) 1 cup pizza sauce or jarred pizza/pasta sauce Your desired toppings (see below for ideas) Topping Ideas • Cheese: Mozzarella, Mexican cheese, Asiago, Parmesan, Romano, bleu cheese, feta, provolone…

vleis en groentesop Winter Food, Stir Fry, Slow Cooker Recipes, Recipies, Yummy Food, Snacks, Eat, Ethnic Recipes, Afrikaans

RED LENTIL SOUP

VLEIS EN GROENTE SOP http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/vleis-en-groentesop.html *My eie verwerking*Helena Kruger 4 Skaapskenkels opgesaag 2 skywe Skaapnek [lekker vet] 4 Wortels gerasper 2 Groot aartappels gerasper 1 Seldery stokkie fyn gekerf 1 Pakkie gemengde Stirfry groent[ was net lus om dit in te gooi] 1 ui gerasper 1 Blikkie Tamatieroom sop Sout en peper na smaak 1 Lt Hoenderaftreksel[of jy kan groente of beef gebruik] Kook water om alles te bedek want dit is…