Bredasdorp, South Africa - church built in 1908. BelAfrique - Your Personal Travel Planner - www.belafrique.com

Christuskirche, Windhoek. We visit Windhoek during our Namibia & the Pride of Africa rail tour http://www.greatrail.com/holiday-destinations/africa/namibia/windhoek/

Wesley Methodist church of Queenstown, Eastern Cape, South Africa. By #PhotoJdB

Did you know?    Warden has one of the largest Dutch Reformed sandstone Churches in South Africa, built in 1917 but only completed in 1923 after the local farmers sold off 600 sheep and 1500 head of cattle to subsidize its completion.     The Church is larger than the Sydney Opera House with seating for 1,750 persons. It is said that the sandstone contains various fossils like shell and little sea creatures proving that the area was under sea water at some stage.

Só onthou ek Suid-Afrika | My Tuisdorp Kroonstad | is 'n dorp in die noordelike deel van die Vrystaat en is gestig in 1855. Kroonstad is vernoem na 'n perd, genoem Kroon, wat besit is deur Sarel Cilliers. Die perd is beseer in die Kroonspruit.  Volgens die 2011-sensus het Kroonstad 'n bevolking van 97 780, van wie 10.01% Blankes was. Afrikaans (62,1%) en Suid-Sotho (25,0%) is die grootste huistale. Die dorp het 'n ryk geskiedenis in terme van die Anglo-Boere oorlog. Ou registrasie nommer OK.

Wakkerstroom - 1861 Die vorige NG kerkgebou op Wakkerstroom het reeds teen 1874 gestaan toe die eerste leraar, ds. P. Ackerman, hier bevestig is in die gemeente wat al in 1861 gestig is. Die ou gebou is in 1879 vergroot, maar tydens die Eerste Vryheidsoorlog het Engelse soldate die gebou as 'n fort ingerig. Die bevolking het ná die oorlog so gegroei dat die gemeente op 'n vergadering op 4 Augustus 1887 besluit het om 'n nuwe kerkgebou op te rig, die gebou wat vandag nog dié doel dien

Die NG gemeente Brandfort is die moedergemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk op die Vrystaatse dorp Brandfort. Die gemeente is in 1875 gestig as die 20ste gemeente in die Oranje-Vrystaat.

NG gemeente Fraserburg - Ds. I.F. Fourie het die hoeksteen van die huidige NG kerk op Fraserburg, ontwerp deur Hendrik Vermooten, op 26 November1955 gelê. Dit is ingewy in die naweek van 8 en 9 September 1956 en was by voltooiing reeds die derde kerkgebou in die gemeente se 105-jarige bestaan. Die tweede kerk, voltooi in 1868, is in 1955 gesloop en die eerste, voltooi in 1852, in 1966

Pinterest
Search