Greece

Collection by Eleanor

10 
Pins
KITS-VETKOEK  Meng 2 kop Bruismeel en 1 t sout met 300 ml louwarm melk tot sagte deeg wat van lepel val. Verhit plat pan met vlak olie tot medium warm. Skep lepels vol in olie en bak op medium hitte tot goudbruin alkant en gaar. Dreineer olie op kombuispapier.  **Bedien dadelik warm met stroop.♫  Indien jy nie bruismeel het nie – 2 kop meel en 15ml bakpoeier gemeng.

Roer dié mieliebroodjie vinnig bymekaar en geur dit na smaak met pikantrissies en roosmaryn (of ’n ander krui van jou keuse.)

Mieliebrood

Roer dié mieliebroodjie vinnig bymekaar en geur dit na smaak met pikantrissies en roosmaryn (of ’n ander krui van jou keuse.)

Vetkoek - A traditional South African comfort food which goes down well with soups or stew. Also amazing if you hollow them out and fill them with savory mince or curry.

Vetkoek

I am not entirely sure how to describe these little morsels – think doughnut minus the hole and without the sweet topping; yip, that is about right, well sort of. Vetkoek is a proudly South A…

In en om die huis: YSKAS MELKTERT

YSKAS MELKTERT

YSKAS MELKTERT 2 pakkies tennis beskuitjies 1 Liter Melk ¼ kop suiker 1 Eier... 1 Blikkie Kondensmelk 1 Hoogvol eetlepel vla-poeier 2 Eetl Mielieblom (maizena) Sout METODE: Maak pasta van die vla, mielieblom, suiker en eier Verhit die melk & Kondensmelk tot kookpunt Voeg die vla pasta by met 'n dun straaltjie terwyl jy aanhoudend roer en kook net 'n rukkie oor lae hitte tot gaar en dik. Gooi die helfte vd beslag oor die kors, pak nog 'n laag beskuitjies en gooi die ander helfte oor Strooi…

YSKAS SJOKOLADE KARAMELTERT

Yskaslagie-poeding

Wie soek ’n skeppie karamel-en-sjokolade-poeding? Kom gou want dié bak word tjoef-tjaf leeg.