Afrikaans ♡

Ek sien die mooiste witste wolke en n stofpad waar die beste memories gemaak word en die mooiste berg dit is wat n boeremeisie sien wel dit is wat ek sien

Jy is ñ beperkte uitgawe.. english.. you are a limited edition and the only one of your kind

Jy is ñ beperkte uitgawe.enig in jou soort - deur Anthea Art __[AntheaKlopper/FB]

Ek sing dit dikwels vir my seuntjie... #goldenoldies En ek wens ek kan my deur jou oë sien.

Ek sing dit dikwels vir my seuntjie. En ek wens ek kan my deur jou oë sien.

Kampering | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles | Basoetoekraal Aalwyn. Baardsuikerbos. Celtis Africana. Deurmekaarbos. Ertjiehout. Fluweelboswilg, Ganskos. Henkel-se-geelhout, Ilex Mites. Jakkalsstert-asparagus. Kleintandnaboom. Laventelkoorsbessie. Muishondblaar. Natalghwarrie. Olea. Pietsnot. Rivervaderlandswilg. Sewejaartjie. Treursalie. Ursinia. Van Balen-se-aalwyn. Waterkeurtjie. Xylotheca kraussiana. Zimbabwe-ranker.

In America it's called "Survivor". In SA we call it "Camping" and do it often

Afrikaans

Die lekkerste gevoel is wanneer jy weet jy is op die regte pad

Pinterest
Search