Reading for All

Collection by Gifts & All

13 
Pins
Gifts & All
Buy Katoog by Jeanette Stals and Read this Book on Kobo's Free Apps. Discover Kobo's Vast Collection of Ebooks and Audiobooks Today - Over 4 Million Titles! Romans, Afrikaans, Audiobooks, Ebooks, This Book, Let It Be, Reading, Words, Movie Posters
AfrikaansLet It BeReadingWordsMovie Posters

Buy Tolbos by Irma Joubert and Read this Book on Kobo's Free Apps. Discover Kobo's Vast Collection of Ebooks and Audiobooks Today - Over 4 Million Titles! Recommended Books To Read, Self Publishing, Afrikaans, Book Recommendations, Book Quotes, South Africa, Audiobooks, Fiction, Ebooks
Recommended Books To ReadSelf PublishingAfrikaansBook Recommendations

Tolbos

Katrien is 'n student tydens die politieke woelinge en die Voëlvry-toer wat Suid-Afrika in die tagtigerjare tref. En in die verre Pole het 'n jong man pas duur betaal vir sy sin vir geregtigheid.

Buy Die einde van die storie by Santie van der Merwe and Read this Book on Kobo's Free Apps. Discover Kobo's Vast Collection of Ebooks and Audiobooks Today - Over 4 Million Titles! Afrikaans, Book Worms, Audiobooks, Fiction, Ebooks, This Book, Poetry, Van, Reading
AfrikaansReading

Die einde van die storie

Lizzie de Villiers besef eensklaps dat sy haar man, Marthinus nie meer liefhet nie. Sy neem hulle huwelik van 28 jaar in oënskou en wonder of dit redbaar is, maar Marthinus voel niks skort nie.&n

Tussen stasies (Afrikaans Edition): As ’n Duitse wesie kom Gretl ná die Tweede Wêreldoorlog Suid-Afrika toe. Maar net Jakób ken haar groot geheim, kan dalk die vuur in haar drome verstaan. Afrikaans, Book Review, Audiobooks, Literature, Fiction, Ebooks, This Book, Reading, Writers
AfrikaansBook ReviewReading

Tussen stasies

As 'n Duitse wesie kom Gretl nê die Tweede Wêreldoorlog Suid-Afrika toe. Vir haar oorlewing, het Jakób Kowalski besluit. Maar net Jakób ken haar groot geheim, kan dalk die vuur in haar drome verstaan.

Buy Mentje - Kind van die Pas-Opkamp by Irma Joubert and Read this Book on Kobo's Free Apps. Discover Kobo's Vast Collection of Ebooks and Audiobooks Today - Over 4 Million Titles! Books To Read, My Books, Book Worms, Audio Books, Thriller, Literature, Fiction, This Book, Vans
My BooksThriller

Mentje - Kind van die Pas-Opkamp

Die Here, Pappa se Hemelse Vader, het saam met Pappa verdwyn. In hierdie tent vol mense is sy stokalleen. “Ek is net maar hier, dink Mentje. Net maar nog ’n mond wat moet kos kry, nog &rsq

Op Pelgrimshoop, ’n weggesteekte dorpie in die voue van die Laeveld, waar die vlaktes wemel van skaap, gras en die oudste klipformasies in Suid-Afrika, daar vind Hannah de Witt haar voete weer na ’n verbryselende verhouding wat sy agterlaat in Pretoria. Assassination Of Jesse James, Endless Night, Historical Romance, History Books, True Stories, All About Time, Literature, Two By Two, Fiction
Assassination Of Jesse JamesHistory BooksTwo By Two

Pelgrimshoop

Op Pelgrimshoop, ’n weggesteekte dorpie in die voue van die Laeveld, waar die vlaktes wemel van skaap, gras en die oudste klipformasies in Suid-Afrika, daar vind Hannah de Witt haar voete weer n

Aengel kom soek na vrede en haar erfenis op Kierangbaai. Hoe edel is die hartstogtelike Ier se motiewe? Afrikaans, Book Worms, Fiction, Ebooks, Hoe, Reading, Movie Posters, Film Poster, Popcorn Posters
AfrikaansHoeReadingMovie Posters

Dryfhout

Wie is Aengel Rousseau? En wie was die voormoeder by wie Aengel dagboeke, ? skulp, ’n seewatersteen en ’n verbod om haar hare te sny, geërf het? Dis die vrae wat Aengel Kierangba

Ver in die wereld Kittie ebook by Santie van der Merwe - Rakuten Kobo Afrikaans, Breakup, Books To Read, Ebooks, This Book, Van, Kitty, Reading, South Africa
AfrikaansReading

Ver in die wêreld kittie

<p><span>Middeljarige Kittie en haar bejaarde ma, Gertruida, het nog nooit langs dieselfde vuur gesit nie, maar ʼn finansi&euml;le verknorsing en ʼn liefdesteleurstelling dwing Kittie van Londen af terug Suid-Afrika toe om Gertruida n&aacute; ʼn beroerte te versorg.</span></p> <p>Middle-aged Kittie and her elderly mother, Gertruida, have never seen eye to eye, but a financial predicament and a breakup force Kittie from London back to South Africa to take care of Gertruida after she suffers a…

Buy Ver wink die Suiderkruis by Irma Joubert and Read this Book on Kobo's Free Apps. Discover Kobo's Vast Collection of Ebooks and Audiobooks Today - Over 4 Million Titles! Afrikaans, Audiobooks, Fiction, Ebooks, This Book, South Africa, Authors, Writers, Free Apps
AfrikaansAuthors

Ver wink die Suiderkruis

Sy is ryk John Woodroffe se dogter, Bernard Neethling ’n myner in een van haar pa se myne. Dalk nog een van die armblankes wat Kate ondersoek. Hulle leef in twee wêrelde, sonder ’n b

McKenna Wilde het ’n spesiale gawe om deur aanraking te “sien”. Vir hierdie ekstrovert is dit eerder ’n vloek as ’n seën. In haar reis na selfaanvaarding leer McKenna dat intimiteit sonder liefde bloot ’n gejaag na wind is. Romans, Audiobooks, Ebooks, This Book, Ballet Skirt, Reading, Stuff To Buy, Collection, Afrikaans
ReadingAfrikaans

Wilde klawer

McKenna Wilde het ’n spesiale gawe om deur aanraking te “sien”. Vir hierdie ekstrovert is dit eerder ’n vloek as ’n seën. In haar reis na selfaanvaarding leer McKenn

Vermis (Afrikaans Edition): Luna is terug en help die raaisel oplos van ’n tienermeisie wat spoorloos verdwyn het. Sy laat niks in haar pad staan nie en waag haar eie lewe om die kind uit die kloue van die ontvoerders te bevry. Recommended Books To Read, Self Publishing, Afrikaans, Book Recommendations, Romans, Audiobooks, Thats Not My, Fiction, Ebooks

Vermis

Dit is die tweede boek in ’n reeks oor Luna, ’n jong speursersant van Stellenbosch. In hierdie verhaal word sy betrek by die ondersoek na ’n tienermeisie, Elodie, wat spoorloos uit &

Katalaya is ’n funky vrou, maar sy ís sestig jaar oud. Toe Franco haar los, neem sy afskeid van ’n baie lang huwelik, maar nog lank nie van die lewe – en die liefde – nie. Recommended Books To Read, Longest Marriage, Afrikaans, Van, Style, Free Apps, Audiobooks, Fiction, Leaves
Recommended Books To ReadAfrikaansLeaves

Foxtrot van die liefde

Katalaya is ’n funky vrou, maar sy ís sestig jaar oud. Toe Franco haar los, neem sy afskeid van ’n baie lang huwelik, maar nog lank nie van die lewe – en die liefde – ni

Buy Ver wink die Suiderkruis by Irma Joubert and Read this Book on Kobo's Free Apps. Discover Kobo's Vast Collection of Ebooks and Audiobooks Today - Over 4 Million Titles! Afrikaans, Audiobooks, Fiction, Ebooks, This Book, South Africa, Authors, Writers, Free Apps
AfrikaansAuthors

Ver wink die Suiderkruis

Sy is ryk John Woodroffe se dogter, Bernard Neethling ’n myner in een van haar pa se myne. Dalk nog een van die armblankes wat Kate ondersoek. Hulle leef in twee wêrelde, sonder ’n b