Photos of trees

Collection by Gideonfengelbrecht

77 
Pins
Ons Here! | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles | Piketberg. Mammon. Doringhout. Sarkasme. Boeremeisie. Hou Koers. ESKOM. Glimlag. Skaterlag. Gesin. Familie. Drive-in. Danie Gerber. Kaalvoet kind. Ek was vir 'n rukkie, ook 'n bietjie lief vir jou. Koningskind. Bosveld. Konsentrasiekamp. Tannie Esme. Bekkie. Modder rivier. Sannie. Ma weet mos. Springbokkies. Amos. Vagekierie. Gewente. Skrobbering. Klawerhok. Nagbraker. Leuenfabriek.

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Ons Here! | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles | Piketberg. Mammon. Doringhout. Sarkasme. Boeremeisie. Hou Koers. ESKOM. Glimlag. Skaterlag. Gesin. Familie. Drive-in. Danie Gerber. Kaalvoet kind. Ek was vir 'n rukkie, ook 'n bietjie lief vir jou. Koningskind. Bosveld. Konsentrasiekamp. Tannie Esme. Bekkie. Modder rivier. Sannie. Ma weet mos. Springbokkies. Amos. Vagekierie. Gewente. Skrobbering. Klawerhok. Nagbraker. Leuenfabriek.

'n Harde hart eer nie die Here nie. Sy wil is vir ons om te waak oor wat ons harte en gedagtes aangaan, juis sodat on nie verbitterd, hartseer of kwaad deur die lewe moet gaan nie. Ons kan nie Jesus se liefde aan ander skyn met 'n hart van klip nie.

Biblical Counselling Training

Biblical Counselling Training Bybelse Berading Opleiding Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Enrol TodayRespond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Find Out MoreLet Us Journey With You.TO EQUIP YOU.Find out more Facebook Twitter Instagram Youtube Find Out More Today Download Brochure Laai Brosjure Af WhatsApp Us. Courses Biblical Counselling Skills Level 1 – Possible outcome Certificate in Theological Study as awarded by MINTS.edu. (1 year) Course 1: Introduction to Pastoral counselling (BAM142)…

🌿 Tuinmaak in Suid Afrika: Bloedrooi die aalwyn in winter

Bloedrooi die aalwyn in winter

W&N waterverf van 'n aalwyn in my tuin Behalwe lente, somer en herfs, is winter een van my gunsteling seisoene! Smaail! Dis die tyd wanneer die bloedrooi aalwyne tuin en landskap versier, wanneer die hemelruim op sy blouste is en die lug kraakvars in jou asem kom sit. Dis ‘n tyd wanneer voëltjies lekker in die oggend sonnetjie bak in die blaarlose takke van die Karee, ‘n tyd wanneer mens heerlik in die son kan sit en skets en koffie drink. Winter is ‘n tyd van lekker met vriende kuier voor a…

Here, herinner my asseblief in die tye wat ek oorval word met paniek en vrees dat U vir my sal sorg soos die voëltjies daar buite. Hulle het kos en skuiling en is nie bekommerd oor die dag van môre nie. U goedheid en guns hoe verseker nie op met die voorsiening aan diere nie. Vergewe my omdat ek dit soms vergeet en twyfel.

Biblical Counselling Training

Biblical Counselling TrainingBybelse Berading Opleiding Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Download Brochure Laai Brosjure Af Facebook Twitter Instagram Youtube Courses Biblical Counselling Skills Level 1 – Possible outcome Certificate in Theological Study as awarded by MINTS.edu. Course 1: Introduction to Pastoral counselling (BAM142) Course 2: Introduction to Biblical studies (BAB001) Course 3…

Biblical Counselling Training

Biblical Counselling Training Bybelse Berading Opleiding Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Enrol TodayRespond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Find Out MoreLet Us Journey With You.TO EQUIP YOU.Find out more Facebook Twitter Instagram Youtube Find Out More Today Download Brochure Laai Brosjure Af WhatsApp Us. Courses Biblical Counselling Skills Level 1 – Possible outcome Certificate in Theological Study as awarded by MINTS.edu. (1 year) Course 1: Introduction to Pastoral counselling (BAM142)…

Soms lê daar berge voor ons wat maak dat ons 'n ompad moet stap. Hierdie reuse wat voor ons uitstrek is gewoonlik hartseer en swaarkry of mense wat deel vorm van die beproewinge. Onthou Jesus het gesê as ons geloof het en nie twyfel nie, sal ons kan doen wat Hy aan die vyeboom gedoen het. Meer nog: Ons sal vir hierdie berg kan sê: ‘Lig jou op en val in die see!’ en dit sal gebeur. Spreek lewe in jou situasie en tree in geloof op, sodat hierdie berg voor jou, jou nie sal

Biblical Counselling Training

Biblical Counselling TrainingBybelse Berading Opleiding Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Download Brochure Laai Brosjure Af Facebook Twitter Instagram Youtube Courses Biblical Counselling Skills Level 1 – Possible outcome Certificate in Theological Study as awarded by MINTS.edu. Course 1: Introduction to Pastoral counselling (BAM142) Course 2: Introduction to Biblical studies (BAB001) Course 3…

Beweeg aan vanuit die verlede, want dit was net een deeltjie van jou lewe. God beplan soveel meer vir jou. Hy sien die groter prentjie. Vetrou op Hom.

Moenie te veel op ander mense in hierdie leeftyd staat maak nie. Selfs jou skaduwee verlaat jou in die duisternis. Jesus aan die ander kant is saam jou veral in die donker dieptes, want Hy is die Lig, die Weg en die Waarheid.

Biblical Counselling Training

Biblical Counselling TrainingBybelse Berading Opleiding Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Download Brochure Laai Brosjure Af Facebook Twitter Instagram Youtube Courses Biblical Counselling Skills Level 1 – Possible outcome Certificate in Theological Study as awarded by MINTS.edu. Course 1: Introduction to Pastoral counselling (BAM142) Course 2: Introduction to Biblical studies (BAB001) Course 3…

Bid eers, dan maak jy planne. Moenie eers planne maak en dan bid dat die Here dit moet seën nie. Hy wil deel wees van ons besluitproses so praat met Hom oor jou begeertes. Dit is wanneer ons in verhouding met Hom staan dat ons Sy stem hoor.

Biblical Counselling Training

Biblical Counselling Training Bybelse Berading Opleiding Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Enrol TodayRespond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Find Out MoreLet Us Journey With You.TO EQUIP YOU.Find out more Facebook Twitter Instagram Youtube Find Out More Today Download Brochure Laai Brosjure Af WhatsApp Us. Courses Biblical Counselling Skills Level 1 – Possible outcome Certificate in Theological Study as awarded by MINTS.edu. (1 year) Course 1: Introduction to Pastoral counselling (BAM142)…

Here, ek besef vanoggend net weer ek kan en wil nie hierdie pad alleen stap nie. Daar is ente waar ek alleen voel en dan is daar weer dele waar ek verswelg word deur almal om my. Ek sukkel om balans te vind. Loop asseblief saam met my en help my rustig word wanneer vrees my oorval.