foreign recipes

Collection by Gideon Joubert • Last updated 11 weeks ago

21 
Pins
 • 
15 
Followers
Gideon Joubert
  Braai Recipes, Paleo Crockpot Recipes, Healthy Bread Recipes, Dinner Recipes, Cooking Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Indian Food Recipes, South African Braai
1:28
3 Guys and a Thrifty Girl: Pap & Mince Lasagne Braai Recipes, Mince Recipes, Beef Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Mince Dishes, Oven Dishes, South African Dishes, South African Recipes

3 Guys and a Thrifty Girl

A blog for Me...... so I have somewhere to put down idea's, inspiration and whatever else grabs my fancy. I don't use measuring cups or fancy equipment, I use imagination mostly. I am not a chef just a happy-go-lucky home cook for 3 fussy guys.

Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie? Met barsies en al! Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Oven Recipes, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Kos, Ginger Cookies, Crispy Cookies

Gemmerkoekies – met barsies en al!

Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie? Bak dié lekker gemmerkoekies!

TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker, Great Recipes, Favorite Recipes, Homemade Sandwich, Sandwich Spread, Good Food

TOEBROODJIESMEER

TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn 750 ml mayonnaise 12,5 ml suiker sout en peper na smaak Skraap of skil die geelwortels (ek rasper dit sommer in). Verwyder die soetrissies se pitte en skil die uie af. Kap al die groente baie fyn en plaas dit in 'n vlekvrye staalbak. Giet die asyn oor die groente en laat dit oornag staan. Dreineer die groente goed en druk dit droog. Voeg die mayonnaise, suiker en sout en peper na…

Kyk jy mag maar jou sousies weggooi ..want as jy die een probeer het is dit ""tickets"" met jou---Flippen lekker sous---1 k mayonnaise---1/4 k tamatiesous---1/4 k sweet chillie ---1 tl mosterd--1/2 tl knoffel poeier---1 tl uie sop poeier---2 tl wocestersous---1 tl gemaalde swart peper--1/4 k olyf olie--2tl suurlemoensap ---meng alles saam en stoor in yskas--as dit so lank gaan hou -----EK weet nie waar ek die resep gekry het nie ---BRON Onbekend-------------Foto Roni Van Der Walt Chili Sauce Recipe, Granny's Recipe, Recipe Today, Sauce Recipes, Braai Recipes, South African Recipes, Canning Recipes, Food To Make, Food And Drink

Kyk jy mag maar jou sousies weggooi ..want as jy die een probeer het is dit ""tickets"" met jou---Flippen lekker sous---1 k mayonnaise---1/4 k tamatiesous---1/4 k sweet chillie ---1 tl mosterd--1/2 tl knoffel poeier---1 tl uie sop poeier---2 tl wocestersous---1 tl gemaalde swart peper--1/4 k olyf olie--2tl suurlemoensap ---meng alles saam en stoor in yskas--as dit so lank gaan hou -----EK weet nie waar ek die resep gekry het nie ---BRON Onbekend-------------Foto Roni Van Der Walt