Ek is verlief op hierdie gedig... Geen idee wie is die skrywer nie...

Ek is verlief op hierdie gedig. Geen idee wie is die skrywer nie.

Antjie Krog                                                                                                                                                     More

Vir al die bruide wat more trou.geniet elke oomblik Too all the brides getting married tomorrow.

Stille Nag | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles | Boeretroos. Naartjie. Koeksister. Khaki. Voortrekker. Mannetjies Roux. Daar kom die Alibama. Siembamba. Roosterkoek. Vinkel en koljander.. Aitsa!. My Sarie Marais. Laaitie. Ryperd. Bakgat. Langarm. Ons vir jou Suid-Afrika. Transvaal. Die Stem. Hasie. Wat maak oom Kallie daar!, O Brandewyn. Ossewa. Nooi. Voetsek. Gogga. Vrystaat! sakkie. Ja-nee! Ag man. Baas.

Vir jou sal ek blomme koop...deur Willie Koen #Afrikaans Poësie #Taalgenoot #mooiwoorde ♡ Quotes #lovequotes

Boervolk | Ons vir jou Suid-Afrika | Uit die blou van onse Hemel, uit die diepte van ons see. Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee. Deur ons ver verlate vlaktes, met die kreun van Ossewa. Ruis die stem van ons geliefde, vir ons land Suid-Afrika. Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra: ons sal lewe, ons sal sterwe, ons vir jou Suid-Afrika. In die murg van ons gebeente, in ons hart en siel en gees. In ons roem op ons verlede, in ons hoop op wat sal wees.

Pinterest
Search