WordPress.com
Warm bygereg v Braai
HEERLIKE PAPTERT MET SAMPIOENE, SPEK EN KAAS - Food Lovers Recipes
HEERLIKE PAPTERT MET SAMPIOENE, SPEK EN KAAS - Food Lovers Recipes
Lui vrou eenpot – Boerekos – Kook met Nostalgie
1 pak rou fatti & moni’s macaroni 1 kg hoender porsies ontvries 1 pakkie minestrone sop 1 groot ui 3 middelslag aartappels 1 of 2 knoffel huisies Metode 1. Bespuit of smeer oondvaste pyre…
Mieliepap in die oond
Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis ...
HEMELSE STEAK
HEMELSE STEAK 1kg tenderised steak (sny in stukke) Meng meel met speserye van jou keuse en rol die steak in die mengsel Sny 2 uie in dun skywe Sny 1 bakkie mushrooms in skywe Pak lae om die beurt van vleis, uie en mushrooms in 'n oondvaste bak. Meng: 200ml melk, 250 ml room, 1 eetlepel worcestersous, 1 eetlepel chutney, 1 eetlepel tamatiesous, 1 pakkie wit uie sop. Meng goed en gooi oor vleis in bak. Strooi 1 koppie gerasperde kaas bo-oor en bedek met foelie of maak toe metdeksel. Bak vir 60…