When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

kleinkoekkies

Collection by Gerty van der merwe

10 
Pins
 • 
7 
Followers
gerty van der merwe
Lemon Crinkle Cookies (from scratch) - these are definitely a new favorite! I couldn't stop eating these! So lemony and their texture is amazing. They just melt in your mouth when they are warm out of the oven. I love lemon desserts Lemon Desserts, Lemon Recipes, Just Desserts, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Delicious Desserts, Dessert Recipes, Yummy Food

Lemon Crinkle Cookies - Cooking Classy

Lemon Crinkle Cookies - these are definitely a new favorite! I couldn't stop eating these! So lemony and their texture is amazing. They just melt in your mouth when they are warm out of the oven.

 2 ¾ kop koekmeel 125 ml strooisuiker 250 ml muscovado suiker of bruinsuiker 250 ml fyn klapper 1 tl bakpoeier 1 tl koek… Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Spice Cookies, Cookie Cups, Cake Cookies

Knars Choc-Kits Koekies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die lekkerste koekblik bederfies, tuisgebak, die beste ! Jy benodig . 2 ¾ kop koekmeel 125 ml strooisuiker 250 ml muscovado suiker of bruinsuiker 250 ml fyn klapper 1 tl bakpoeier 1 tl koek…

verskeie koekie resepte soos ouma dit gemaak het Kos, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Baking Tips, Baking Ideas, Sweet Tea Recipes, Quick Recipes, Yummy Cookies

KLEIN KOEKIES & MERINGUES

WENKE VIR KOEKIES BAK 1.Die bakproses is baie akkurater as jy ’n skaal eerder as maatkoppies gebruik om die bestanddele af te meet. 2.Plaas altyd die oondrak waarop jy jou bakplaat gaan sit, in die...

In en om die huis: Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Kos, South African Desserts, Crepes, Yummy Treats

Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte

Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte. - PYNAPPEL VULSEL - CREMORA VULSEL - LEMON CURD... - DADEL VULSEL - KONDENSMELK VULSEL - MELKTERT VULSEL TERT DOPPIES RESEP +- 100 doppies Dit is die een wat ek gebruik: 3 koppies meelblom 2 eiers 2 Teelepels bakpoeier 250 gram margarien 1/2 koppie melk knippie sout Metode: 1. Meng met a mes droe bestandele. 2. Meng margarien in meel. 3. Klits eiers en melk saam meng by droe bestandele. Moet nie knie nie. Meng met mes. 4. Rol uit. 5. Druk met…

KONDENSMELKKOEKIES    4 Eiers   3 k Suiker   1 blik Kondensmelk   1 eetlp Stroop   750g Margarien   12 k Koekmeel   5 tlps Koeksoda   5 t... Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Scone Recipes, Other Recipes, Sweet Recipes, Yummy Recipes, Kos, South African Recipes

KONDENSMELK KOEKIES

KONDENSMELKKOEKIES 4 Eiers 3 k Suiker 1 blik Kondensmelk 1 eetlp Stroop 750g Margarien 12 k Koekmeel 5 tlps Koeksoda 5 tlps Kremetart Knippie sout METODE: Meng suiker en eiers tot room en voeg kmelk en stroop by. Vryf margarien in meel en voeg koeksoda en kremetart en sout droog by. Maak aan emt eiermengsel. Bak in warm oond van 220*C vir 10 – 12 min. Die koekie moenie rys nie en moet hard wees. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/kondensmelk-koekies.html…

Soft, chewy, and super thick Snickerdoodle Cookies with lots of cinnamon-sugar flavor. Only 25 minutes to make them! Sub egg replacer and homemade vegan butter or coconut oil (apple deserts coconut oil) Vegan Desserts, Just Desserts, Delicious Desserts, Yummy Food, Yummy Cookies, Yummy Treats, Sweet Treats, Cookies Soft, Sugar Cookies

Soft & Thick Snickerdoodles | Sally's Baking Addiction

Here is my reader favorite recipe for soft and thick snickerdoodles. These soft-baked snickerdoodle cookies only take about 25 minutes start to finish.

Vakansie sonder koekies is mos nie vakansie nie. Vlakoekies is altyd ʼn wenner en perfek vir ʼn peuselhappie voor ʼn oggendstappie op die strand. Custard Biscuits, Custard Cookies, Coffee Biscuits, Cream Biscuits, Baking Biscuits, Homemade Biscuits, South African Desserts, South African Recipes, Africa Recipes

[Resep] Vlakoekies | Maroela Media

Vakansie sonder koekies is mos nie vakansie nie. Vlakoekies is altyd ʼn wenner en perfek vir ʼn peuselhappie voor ʼn oggendstappie op die strand.

 2 el kakao, 250 g margarien 500 g versiersuiker 1 tl vanilla essence 1 pak marie koekies 1 groot eier. Fudge Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Kos, Ma Baker, Fridge Cake, Homemade Sweets, South African Recipes

SJOKOLADE BESKUITJIE FUDGE

SJOKOLADE BESKUITJIE FUDGE http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/02/sjokolade-beskuitjie-fudge.html Bestanddele: 2 eetlepels kakao 250g margarine 500g versiersuiker 1 teelepel vanielje geursel 1 pakkie marie beskuitjies 1 eier Metode: Krummel marie beskuitjies. Klits die eier met vanielje geursel. Smelt margarien in ‘n groot kastrol oor n lae hitte op stoof. Voeg kakao, versiersuiker, eier en vanielje mengsel by. Roer tot n gladde mengsel. Verwyder kastrol van die stoof…