Rainbow Gospel Radio | Korslose Souttert
LEKKER VLEISPASTEITJIES - Food Lovers Recipes
Mietha Klaaste se souttert
Niël Stemmet deel Mietha Klaaste se stories en resepte; die kos waarop hy grootgemaak is.
LEKKER VLEISPASTEITJIES - Food Lovers Recipes
Quick and Easy Sausage Rolls
This recipe for sausage rolls can be adapted to include your favourite herbs and is quick to make. Party food that everyone will enjoy could not be easier!
MINI PIZZAS
Ietsie lekkers en vinnig om te maak. Dit gaan so vinnig (3 - 5 minute) dat ek dit letterlik maak terwyl ek wag vir die koffiewater om te kook. Net so lekker saam met 'n glasie wyn of 'n koue bier of drankie van... jou keuse. Maak dit seker al vir die afgelope 20 jaar. En nogsteeds kan die mense nie glo hoe eenvoudig en maklik dit is nie. Almal vra altyd of mens spekvleis of fyn weenseworsies kan bysit maar dis eintlik onnodig. Dis lekker net so. MINI PIZZAS 410 g blikkie tamatie & uiesmoor…
WordPress.com
Klein Souttertjies. Wenresepte resep: 1/2k melk, 1/2k water, 1 eier, 1k meel, 2t bakpoeier, knippie sout. Klits saam. Skep halvol in kolwyntjies met 'n teelepel vleisvulsel (of vis/ kouevleis) bo-op en bak teen 180 grade vir 12 minute. Lewer BAIE tertjies!