SOUTH AFRICA RESEPTE

Collection by Gertie Van

28 
Pins
 • 
11 
Followers
Gertie Van
You’ll definitely enjoy spending more time outdoors than in your bedroom when you have a daybed like this on your porch or deck! Is this going to be your next DIY project?

Make a day bed from reclaimed timber

You’ll definitely enjoy spending more time outdoors than in your bedroom when you have a daybed like this on your porch or deck! Is this going to be your next DIY project?

Tannie Lili se sjiffon vla koek Ek voel geëerd dat tannie Lili my vertrou het met hierdie wenner resep van haar, graag d…

Tannie Lili se sjiffon vla koek

Tannie Lili se sjiffon vla koek Ek voel geëerd dat tannie Lili my vertrou het met hierdie wenner resep van haar, graag deel ek[...]

Palmier (Elephant Ear) cookies by Ina Garten #cookies #dessert - www.fancycasual.com

Barefoot Contessa's Palmiers (Elephant Ear) Cookies — Fancy Casual

Despite the fact that there was a pastry or chocolate shop around every corner in Paris, I felt like my apartment's kitchen would have gone to complete waste if I didn't bake at least once. After finding a tart pan in the kitchen cabinet, I came up with grand plans to assemble a strawberry tart with fruit I purchased from the market.

Ek wonder hoeveel van ons het hiermee grootgeword, ken vandag se kinders dit? Jou Bestanddele: 1 Eier 2 Kop koekmeel 1 Kop suiker 2 tl Koeksoda 1 Kop melk 1 el Margarien 1 el fyn gemmer 2 lekker g…

Telefoon Poeding – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ek wonder hoeveel van ons het hiermee grootgeword, ken vandag se kinders dit? Jou Bestanddele: 1 Eier 2 Kop koekmeel 1 Kop suiker 2 tl Koeksoda 1 Kop melk 1 el Margarien 1 el fyn gemmer 2 lekker g…

Mini appeltertjies - lekker soet dingetjie om in die vrieskas aan te hou.

KOLWYNTJIES & SOET MUFFINS

Ons het dié oulike sjokolade-skyfies, Chocola’s, by Clicks gekoop. Jy kan ook Beacon se Mint Thins gebruik. 12 Klaargebakte Kolwyntiies LEKKER VERSIERSEL: 125 ml(½ k) koffielikeurstroop 1 k (250...

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Kaas en Bacon Poffers [muffins]

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Net die happie vir 'n manne-aand of rugby kyk saam met vriende.

Mieliepoffertjies

Net die happie vir 'n manne-aand of rugby kyk saam met vriende.

Mini appeltertjies - lekker soet dingetjie om in die vrieskas aan te hou.

KOLWYNTJIES & SOET MUFFINS

Ons het dié oulike sjokolade-skyfies, Chocola’s, by Clicks gekoop. Jy kan ook Beacon se Mint Thins gebruik. 12 Klaargebakte Kolwyntiies LEKKER VERSIERSEL: 125 ml(½ k) koffielikeurstroop 1 k (250...

Maak maalvleis gaar met chutney, uie ens [of enige vulsel koud] Deeg: Klits saam: 3/4 kop melk 3/4 kop olie 2 eiers 1 kop meel 3 teel bakpoeier 1/4 teel sout 1 teel Aromat Meng alles goed saam Deeg bietjie dikker as pannekoek deeg Spuit kolwyntjie pannetjies Skep lepel vol deeg onder in skep…

VLEIS PASTEITJIE MET SKON DEEG - Food Lovers Recipes

Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!

SA se njammieste sjokoladekoek | SARIE

SA se njammieste sjokoladekoek

Die besonderse kombinasie van sjokolade en grondboontjiebotter maak van Alida Ryder van Pretoria se sjokoladekoek ’n wenner

"Niemand kon bak soos my ouma nie. Hier is haar oorspronklike resep. Dis die maklikste en lekkerste een wat ek ken."

Herman se grootword-sjokoladekoek

SARIE