LEMON PIE

Collection by GERTIE Pretorius

11 
Pins
 • 
6 
Followers
– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Curry Recipes, Drink Recipes

Kondensmelk Suurlemoen Tert – Resepte vir Elkeen

Suurlemoen Kondensmelk tert

– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Curry Recipes, Drink Recipes

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Dadelvierkantjies ongeveer 48 koekies 1 l x 250 ml) suiker 187 ml k) melk . 125 g (½ blok) botter 250 g pakkie) da. South African Dishes, South African Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Dutch Recipes, African Dessert, Kos, Sweet Tarts

Dadelvierkantjies

ongeveer 48 koekies Bestanddele 1 l (4 x 250 ml) suiker 187 ml (3/4 k)

Hierdie lekker melktert vorm sommer sy eie kors en is boonop vinnig om te maak Cream Pie Recipes, Custard Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Yummy Recipes, Melktert Recipe, Korslose Melktert, Kos

Korslose melktert

Hierdie lekker melktert vorm sommer sy eie kors en is boonop vinnig om te maak

Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte.  - PYNAPPEL VULSEL  - CREMORA VULSEL  - LEMON CURD ...  - DADEL VULSEL  - KONDENSMELK VULSEL  ... Tart Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Desserts, Mini Pineapple Upside Down Cakes, Bananas, Cake Bars, Tea Cakes, Lemon Curd

Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte

Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte. - PYNAPPEL VULSEL - CREMORA VULSEL - LEMON CURD... - DADEL VULSEL - KONDENSMELK VULSEL - MELKTERT VULSEL TERT DOPPIES RESEP +- 100 doppies Dit is die een wat ek gebruik: 3 koppies meelblom 2 eiers 2 Teelepels bakpoeier 250 gram margarien 1/2 koppie melk knippie sout Metode: 1. Meng met a mes droe bestandele. 2. Meng margarien in meel. 3. Klits eiers en melk saam meng by droe bestandele. Moet nie knie nie. Meng met mes. 4. Rol uit. 5. Druk met…