gertie godden
More ideas from gertie
Oond 180 gr C. Maak die deeg in die bak aan waarin jy die poeding gaan bak, bak…

Oond 180 gr C. Maak die deeg in die bak aan waarin jy die poeding gaan bak, bak moet omtrent inhouds mate van 2 L hê. Meng 1 E sagte margarine, 1 k appelkoos konfyt, 1 t koeksoda, 6 E hoogvol bruis.