Karringmelk beskuit - 'n fantastiese resep☆
Klapper hawermout koekies
[Resep] Muesli-en-karringmelkbeskuit | Maroela Media
Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.
Eddie Smit - Karringmelk beskuit
Eddie Smit - Karringmelk beskuit Maak nie saak of jy glad nie kan bak nie, hierdie resep kan nie flop nie. Bestanddele: 3 x 500g bruismeel 2 teelepels bakpoeier 2 koppies suiker 500g margarien 1 eetlepel sout 3 eiers 500ml karringmelk Meng (sif) droeë bestanddele saam. Klits eiers en karringmelk saam. Rasper die margarien en vryf by die meelmengsel by. Gooi eier en karringmelk mengsel by. Knie goed deur. Genoegsaam vir een groot en een klein broodpan. Of sommer ‘n oondpan. Vorm balletjies…
Home
[jnews_hero_3 compatible_column_notice="" hero_margin="0" content_filter_number_alert="" post_offset="0" include_post="123796,127737,127873,128319" hero_item_1_degree="180" hero_item_1_start_color="rgba(10,10,10,0.01)" hero_item_1_end_color="#000000" hero
Crunchies
Tuis
Hooimied, Poefkoekies, beesblertsies of respektabele klapper-sjokolade-hawermout hopies
Terwyl ek lê en dink oor ons lewens se vreugdes en verliese, pyn én sy pret, draai my nag-gedagtes by Forrest Gump se Life is a Box of chocolates. So onthou ek die swietstoonbank by OK Basaars in V…