gebak

Collection by Suzie

9 
Pins
Die Beste Malva Poeding

Die Beste Malva Poeding - Resepte Wenke

Hierdie resep kom nog uit my ouma se resepte boek.Ons gebruik dit al jare. 45ml (3eetl) botter 250ml suiker 1 eier 5ml koeksoda 10ml (2eetl) appelkooskonfyt 250ml koekmeel 250ml melk Roer botter en suiker. Klits eier, koeksoda en konfyt by.Sif meel en roer by bottermengsel.Voeg melk geleidelik by en roer tot beslag glad is.Bak in […]

Lekkerste Lekker Appeltert

Lekkerste Lekker Appeltert - Resepte Wenke

Bak die tert eerste en gooi dan die sous oor warm tert. BESTANDDELE: 1 k suiker 3 e sagte botter 3 eiers 1 k koekmeel 1 t bakpoeier knippie sout 1/4 koppie melk 1 blik ingelegde appels (of ingelegde vrugte soos verkies. Bv. perskes of kwepers) Spray & Cook METODE: Voorverhit oond tot 180 grade […]

TANNIE SARIE SE SOUTTERT

TANNIE SARIE SE SOUTTERT http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/tannie-sarie-se-souttert.html Juan Reynecke Souttert – Tannie Sarie Labuschagne 3 Snye Witbrood gekrummel 500ml Melk 125gr Spek – Gesny en gebraai 400gr Viennas – in stukkies gesny 4 Eiers 1ml Droe Mosterd 3ml Sout Peper 150gr Cheddar kaas gerasper Paprika Metode: Verhit oond tot 180 grade Week brood in melk en laat staan vir 3 minute. Druk fyn en voeg spek en worsies by. Klits eiers, mostert, sout en peper…

Picture

KLEIN TERTJIES SOET

APPELTERTJIES APPELTERTJIES (24 tertjies) 220ml Margarien 500ml suiker 6 eiers 100ml melk 500ml koekmeelblom 10ml bakpoeier 2ml sout 1 groot blik appels Sous 200ml cremora melkpoeier 400ml kookwater...

Old Fashioned custard cookies

Old Fashioned Custard Cookies - Bits Of Carey

Custard cookies (Vla koekies) are my absolute favourite biscuits of all time. As a child, we would find them at the local Tuisbedryf or at the till points at 7 eleven. Nowadays, it is only when we visit food markets in small towns that I find these buttery, short, melt-in-your-mouth bites of nostalgia. I need […]