Vryheid, Gelykheid en Boendoekos Hierdie resep kom van my assistent Cara se ouma Estelle Rademeyer, wat dit om en by in 1964 in ’n vrouetydskrif gekry het. Die poeding het nie ’n naamgehad nie, maar volgens die berig is dit gereeld vir gaste in ’n hotel op Queenstown voorgesit. Só het die naam hotelpoeding ontstaan.

Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.

Deliciously rich oxtail stew recipe, with oxtails braised in red wine and stock, with onions, parsnips, and carrots. On SimplyRecipes.com

Kondensmelk Tert .......Only in South Africa! #LoveMyCountry #LoveSouthAfrica

MELKTERT ~ Die lekkerste melktert wat jy ooit gaan bak !! Dit is n treffer, ek bak dit al vir 37 jaar. Voorspoed, en laat weet!!!! Gertie.

Oondgebakte pampoen, Veral heerlik met oondgebraaide lamsboud. Dis die tipe kos waarmee ek in die Karoo grootgeword het.

Pinterest
Search