jacome

Collection by Louresa

7 
Pins
VEELSYDIGE KOEKIEMENGSEL (Kan koekie drukker gebruik) 250g botter 1/2 k klapper olie 1/2 k kookolie 1 k maizena 1 k versiersuik... Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Baking Tips, Baking Ideas, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Cake Cookies

VEELSYDIGE KOEKIEMENGSEL (Kan koekie drukker gebruik) 250g botter 1/2 k klapper olie 1/2 k kookolie 1 k maizena 1 k versiersuik...

Recipes/resepte – Page 12 – Kreatiewe Kos Idees Kos, Raw Food Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Chocolate Shakeology, South African Recipes, Raw Desserts, Something Sweet, Raw Vegan

Dadel Bolletjies 250 gr botter, 250ml suiker, 500 gr dadels fyngesny, 1 eier goed geklits, 1 pak marie beskuitjies fyngerol, klapper. Smelt botter, suiker. Voeg dadels en eier by en roer en prut tot eier mooi egalig deur gemeng is. Roer beskuitjies by. Haal van stoof af, laat net effe afkoel. Rol in balletjies en rol in klapper of druk plat in bak en sprinkel klapper bo-oor en sny in blokkies of vingers.

Variety of South African old fashioned biscuit recipes South African Dishes, South African Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Cookie Desserts, Easter Recipes, Summer Recipes, Old Fashioned Biscuit Recipe

KOEKIES

Aarbeikonfyt-vensterkoekies Een van my gunsteling-koekies is Jolly Jammers. Dis maklik om te maak en proe nes dié wat ek as kind geëet het. (sowat 20 koekies) 400 g botter 200 g (385 ml)...

Search Results for “Gemmerkoekies” – huiskok South African Recipes, Muffin, Finches, Cookies, Baking, Breakfast, Desserts, Wordpress, Board

WordPress.com

Huiskok se Gemmerkoekies met witsjokolade | huiskok