Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede - God kies nie die bekwames nie. Hy bekwaam die wat Hy kies.

My vraag aan jou is: "Waar is jy op hiérdie pad? Is jy nog in Jerusalem, besig…

Dag 63 Bybelvers: Mat 5:6 Geseënd is dié wat honger en dors na wat reg is, want hulle sal versadig word

Dag 63 Bybelvers: Mat Geseënd is dié wat honger en dors na wat reg is, want hulle sal versadig word

Bybelvers: Jesaja 40:31 Dié wat op die Here vetrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.

Dag 22 Bybelvers: Jesaja Dié wat op die Here vetrou, kry nuwe krag.

Bybelverse Jes 49:16 Ek het jou naam in my handpalms gegraveer, Ek sien jou mure altyd voor my.

Dag 118 Bybelverse Jes Ek het jou naam in my handpalms gegraveer, Ek sien…

Bybelvers: Spreuke 1:33 Maar wie na my luister, sal veilig wees en hoef geen ramp te vrees nie.

Dag 46 Bybelvers: Spreuke Maar wie na my luister, sal veilig wees en hoef geen ramp te vrees nie.

Bybelvers: Psalm 37:4 Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.

Dag 52 Bybelvers: Psalm Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.


More ideas
Dag 74 Bybelvers: Psalm 55:23 Laat jou sorge aan die Here oor, Hy sal vir jou sorg. Hy sal die regverdige nie in die steek laat nie.

Dag 74 Bybelvers: Psalm Laat jou sorge aan die Here oor, Hy sal vir jou sorg. Hy sal die regverdige nie in die steek laat nie.

Dag 9 Bybelvers: Johannes 14:14 As julle My iets in My naam vra, sal Ek dit doen.

Dag 9 Bybelvers: Johannes As julle My iets in My naam vra, sal Ek dit doen.

Dag 139 Bybelverse Rom 8:17 En omdat ons kinders is, is ons ook erfgename. Ons is erfgename van God, erfgename saam met Christus. Aangesien ons deel het aan sy lyding, sal ons ook deel hê aan sy heerlikheid.

Bybelverse Rom En omdat ons kinders is, is ons ook erfgename. Ons is erfgename van God, erfgename saam met Christus.

Dag 58 Bybelvers: 2 Kor 5:17 Iemand wat aan Christus behoort, is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom.

Bybelvers: 2 Kor Iemand wat aan Christus behoort, is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom.

Dag 59 Bybelvers: Psalm 37:5 Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg.

Dag 59 Bybelvers: Psalm Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom;

Dag 60 Bybelvers: Spreuke 30:5 Elke belofte van God is betroubaar; Hy beskerm dié wat by Hom skuil.

Dag 60 Bybelvers: Spreuke Elke belofte van God is betroubaar; Hy beskerm dié wat by Hom skuil.

Dag 48 Bybelvers: 2 Kronieke 16:9 Die Here het sy oë oral op die aarde sodat Hy dié kan help wat met hulle hele hart op Hom vertrou.

Dag 48 Bybelvers: 2 Kronieke Die Here het sy oë oral op die aarde sodat Hy dié kan help wat met hulle hele hart op Hom vertrou.

Dag 66 Bybelvers: Psalm 119:105 U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.

Dag 66 Bybelvers: Psalm U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.

Dag 65 Bybelvers: Jesaja 43:5 Moenie bang wees nie, Ek is by jou.

Dag 65 Bybelvers: Jesaja Moenie bang wees nie, Ek is by jou.

Dag 151 Bybelvers Jes 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.

Dag 151 Bybelvers Jes 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.

Pinterest
Search