Ons Herder | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles | Boeretroos. Naartjie. Koeksister. Khaki. Voortrekker. Mannetjies Roux. Daar kom die Alibama. Siembamba. Roosterkoek. Vinkel en koljander. Befok. Aitsa!. My Sarie Marais. Laaitie. Gaan kak! Ryperd. Bakgat. Langarm. Ons vir jou Suid-Afrika. Transvaal. Die Stem. Hasie. Wat maak oom Kallie daar!, O Brandewyn. Ossewa. Nooi. Slet. Bliksem. Voetsek. Gogga. Vrystaat! sakkie. Ja-nee! Ag man. Baas.

zuid afrikaans If you can't sleep at night, don't count sheep, talk to the Shepherd

Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.  Habakuk 3:19 #afrikaans #bybelvers

Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. #afrikaans #bybelvers

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. #afrikaans #bybelvers

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Johannes 3:16 #afrikaans #bybelvers #lockscreen

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

God se genade

Pale green succulent, beautiful with everything. add it to your centerpieces, bouquet. its a beautiful shade of green

Ons dink soms ons wil verdwyn, maar eintlik wil ons net gevind word

Ons dink soms ons wil verdwyn, maar eintlik wil ons net gevind word

Jesus antwoord hom:  Ek is die weg en die waarheid en die lewe;  niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.  Johannes 14:6 #afrikaans #bybelvers #jesus

Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.

Psalm 24:9  Hef op julle hoofde o poorte ja hef op ewige deure dat die Erekoning kan ingaan!  Ons moet ons harte en lewens open en toelaat dat die Here inkom.  Hy wag vir ons om die deure van ons harte vir hom te open. Hy belowe dat as ons Hom innooi Hy in ons lewens sal inkom. Kom ons verwyder elke struikelblok so dat die weg vir Hom sal oop wees!  Gebed: Vader Ek lig vandag my hoof Ek sluit die poorte van my lewe oop om U in te laat en ek open die deure vir U. Ek bid dat U binne my sal…

Teks - Psalm Hef op julle hoofde o poorte ja hef op ewige deure dat die Erekoning kan ingaan!

Pinterest
Search