When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Boere resepte

Collection by Gerda Mohr • Last updated 1 day ago

173 
Pins
 • 
101 
Followers
Gerda Mohr
Fork tender and juicy slow roasted lamb shoulder over baby potatoes, Greek style. Easiest recipe ever. Easy Lamb Recipes, Lamb Chop Recipes, Roast Recipes, Greek Recipes, Slow Cooker Recipes, Cooking Recipes, Turkish Recipes, Boneless Lamb Roast, Lamb Roast Recipe

Slow Roasted Lamb Shoulder with Greek Lemon Potatoes

How to slow roast lamb shoulder, boneless or bone-in, with Greek lemon potatoes. Tender, juicy meat with rich flavor.

This citrus cake with ClemenGold® icing is spectacular | Woolworths.co.za Great Recipes, Favorite Recipes, Yummy Recipes, Recipies, Yummy Treats, Yummy Food, Citrus Cake, Baking Tins, Lemon Curd

This citrus cake with ClemenGold® icing is spectacular

This citrus cake with ClemenGold® icing is spectacular | Woolworths.co.za

Ouma se tamatiebredie South African Recipes, Ethnic Recipes, Fun Baking Recipes, Goulash, Lamb Recipes, Main Meals, I Love Food, Pot Roast, Baked Goods

Ouma se tamatiebredie

My ouma Minnie se tamatiebredie bly ná al die jare steeds vir my die lekkerste. As ek haastig is of nie lekker ryp tamaties in die huis het nie, gebruik ek dikwels sommer twee blikke gekapte tamaties in die bredie. Dit werk net so goed.

Tyd vir tamatiekos in die oond | Netwerk24 Kos, Ethnic Recipes, Meat, Aries, Blackbird

Tyd vir tamatiekos in die oond

Met ’n vreeslike begeerte vir tamatiekos en tamatiebredie, wonder Errieda du Toit of dit te doen het met die opbeurende, energiegewende krag van kleur.

Dekadente sjokoladebrownies met seesoutvlokkies Brownies, Goodies, Desserts, Cakes, Food, Cake Brownies, Sweet Like Candy, Tailgate Desserts, Deserts

Dekadente sjokoladebrownies met seesoutvlokkies

’n Goeie brownie is enige sjokolis se droom. Onthou, brownies moet bros bo-op en baie sag, donker en klam aan die binnekant wees. Hierdie resep kry ál die regmerkies.

Sjokolade-koffiemousse met geskroeide heuning Banting Bread, Mousse, Recipies, Tableware, Sweet Stuff, Steampunk, Kitchen, Recipes, Low Carb Bread

Sjokolade-koffiemousse met geskroeide heuning

Geskroeide heuning gee ’n dieper geur en heerlike dimensie aan sjokolademousse. Die heuninggeur pas goed by die bittersoet smaak van die koffie en sjokolade. ’n Mens sou dink die heuning sal die mousse te soet maak, maar dit is glad nie die geval nie. Probeer dit gerus.

Anél Potgieter: Ai, die liefde is heerlik soet . . . | Netwerk24 Caprese Salad, Cobb Salad, Man Se, Biltong, Ottolenghi, Avocado Toast, Food, Essen, Meals

Anél Potgieter: Ai, die liefde is heerlik soet . . .

Ek is nie veel van ’n soettand nie, maar jy kan my onder ’n wip vang met ’n Nestlé Milky Bar (geen ander handelsmerk vir my nie), yskaskaaskoek, vrugte-pastille en droplekkers (liquorice).

Romesco-sous Curry, Pasta, Kos, Ethnic Recipes, Curries, Aries, Blackbird, Pasta Recipes, Pasta Dishes

Romesco-sous

Dié Spaanse soetrissie-en-amandelsous is ’n moet vir jou reseptearsenaal en ’n spoggerige afwisseling vir tamatiesmoor. Dit smaak vorentoe op enigiets van geroosterde eiervrug of gestoomde groen groente tot pasta en, natuurlik, saam met gebraaide hoender.

Somerse kruiesous Pesto, Ethnic Recipes, Food, Essen, Meals, Yemek, Eten

Somerse kruiesous

Dié maklike, vars sous gee enigiets waarby jy dit voeg, ’n ordentlike geurinspuiting. Die kruietuin by my kombuisdeur moet in die somer gereeld ’n bietjie getem word en as ek nie lus is om pesto van die oorvloed groen kruie te maak nie, maak ek hierdie sous. ’n Lepel hiervan in ’n slaaisous, bredie, marinade of pastasous is heerlik.

Basiliepesto Palak Paneer, Pasta Dishes, Pasta Recipes, Pesto, Spinach, Vegetables, Ethnic Recipes, Food, Essen

Basiliepesto

Die blinkgroen sous is lekker oor pasta, maar smaak ook wonderlik saam met hoender. Smeer ’n bietjie onder ’n hoenderdy of -borsie se vel voor dit gebak word, of gooi ’n paar lepels in hoenderbredie se sous – heerlik. Dis eenvoudig om jou eie pesto te maak. Ons wys jou hoe.

Warm tamatiekerriesous Garam Masala, Warm, Recipes, Recipies, Ripped Recipes, Cooking Recipes, Medical Prescription, Recipe

Warm tamatiekerriesous

Hierdie sous se geur is voortreflik. Die brandrissie gee net die regte hoeveelheid byt en die speserye sorg vir die res. Ek sit dit graag warm voor met varsgemaakte paneer (vars kaas), maar die sous is baie veelsydig. Jy kan vis of garnale byvoeg en dit liggies verhit tot die seekos net gaar is. Ek voeg ook dikwels ’n paar lepels suurroom by die sous en bak hoenderdye daarin. Smullekker.