beskuit

Collection by Gerda Kruger

24 
Pins
Kan-nie-ophou-eet-nie karringmelk beskuit
Cake RecipesYummy RecipesSouth African RecipesAfrica Recipes

Kan-nie-ophou-eet-nie karringmelk beskuit

No Bake Energy Bites 12 Different Ways - the perfect easy and healthy no bake & tasty gluten free snacks for on the go or after a workout! Best of all, most of these delicious recipes have no refined sugar and are simple to customize & make ahead for meal prep to pack for school or work lunchboxes. Flavors include: 5 Ingredient, Almond Joy, Apple Cinnamon, Apricot, Banana, Carrot Cake, Coconut Almond Butter, Cranberry, Lemon, Mocha, Oatmeal Raisin, Pumpkin & Turtle Pecan. #ENERGYBITES

Dit is voorwaar die maklikste resep en jy kan bysit wat jy wil vir ander geure soos anys en marmelade en so:  	 	Bestanddele: 	750 ml melk  	750 ml suiker 	500 g botter 	25 ml sout  	3.75kg meel 	3 pakkies kitsgis  	1 liter ...

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

Dit is voorwaar die maklikste resep en jy kan bysit wat jy wil vir ander geure soos anys en marmelade en so: Bestanddele: 750 ml melk 750 ml suiker 500 g botter 25 ml sout 3.75kg meel 3 pakkies kitsgis 1 liter ...

kondensmelk vere beskuit Picture

BESKUIT

ALL BRAN BESKUIT ALL BRAN BESKUIT 6 Kop Selfraise Meel 4 Kop All Bran 2 Kop Bruin Suiker 2 teel sout 1 teel Bakpoeier 500gr Margarien (Stork Bake) gesmelt in die mikrogolf 2 kop karringmelk 200ml...

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: Beskuit

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…

BESKUIT

BESKUIT

ALL BRAN BESKUIT ALL BRAN BESKUIT 6 Kop Selfraise Meel 4 Kop All Bran 2 Kop Bruin Suiker 2 teel sout 1 teel Bakpoeier 500gr Margarien (Stork Bake) gesmelt in die mikrogolf 2 kop karringmelk 200ml...

Hierdie gooi-vinnig-bymekaar-beskuit is heerlik en vreeslik maklik om te maak

Gooi-vinnig-bymekaar-beskuit

Hierdie gooi-vinnig-bymekaar-beskuit is heerlik en vreeslik maklik om te maak

Anys Beskuit (Maklike manier)

Mosbolletjiebrood – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 kg koekmeelblom 10 ml sout 40 g ( 4 pakkies) kits droë gis 10 ml suiker 20 g anyssaad 60 g botter in klein blokkies gesny 600 ml warm melk 1 eiergeel, liggies geroer Smeer 3 klein broodpannetjies met botter. Sif meel, sout, gis en suiker saam in ‘n mengbak en voeg dan anyssaad by. Meng die botter en die warm melk, voeg dit by die droë bestanddele en meng tot ‘n ferm deeg. Keer uit op ‘n oppervlak wat met meel bestrooi is en knie tot ‘n sagte nie-klewerige deeg wat glad en elasties is…

Picture