Recept voor boboti(e) uit Zuid-Afrika | Zuid-Afrikaans eten

Blomkool quiche sonder meel: Bak hierdie korslose souttert in ’n broodpan en pak die skywe in vir padkos of werk. Boonop is dit “banting”-vriendelik!

With this weekend’s test, it’s time for a long braai. Here’s an oxtail potjie to enjoy with the game. Ingredients: 30 ml butter 30 ml canola oil 1.5 kg oxtail, small pieces seasoned flour 1 onion, …

Oxtail Potjie

In die winter gaan ’n Amarula’tjie op ys nie werk nie; sit hom dus eerder in ’n pannekoek!

Hierdie is ’n gesonde manier om seekos oor die kole te maak sodat dit steeds sappig bly. Die seekos stoom gaar en al die geur en sap bly behoue. Jy hoef natuurlik nie kreef te gebruik nie – enige seekos of ’n mengsel daarvan sal werk.

South Africa

Maak dit sommer so op die nippertjie, sodra die vleis op die rooster gaan.

Skorsies in klappermelk oor die kole vertroetel, snoepgrootte frikkadelle met vars gemmer... Dít klink mos nou na ’n wenner! Die speserye kan jy tuis al fynmaak en in ’n sakkie saamneem na waar julle kamp.

Hierdie is die lekkerste manier ooit om oorskietpap op te gebruik! Sit dit voor as ’n ligte maaltyd of as ‘n bykos saam met tjops en wors.

Pinterest
Search