African Food.
Collection by Georgina de winter • Last updated 4 weeks ago
Zuid Afrikaanse site.
Peppermint Crisp-koek
Yskoud in 'n blik!
Wildsvleispotjie
Donker bier gee ’n karamelagtige geur aan wildsvleis wat deur die soet gekaramelliseerde uitjies gekomplementeer word.
Bobotiehappies
Probeer dié rolletjies met fyn klapper en mentsous… of blatjang as jy dit eenvoudig wil hou.
Warm heuningkaaskoek
Die Grieke noem hierdie maklike tradisionele gebak melopita. Dit proe soos ’n warm kaaskoek sonder ’n kors.
Bak dít: Ons 10 top-resepte!
Lus vir brood bak? Of hoe klink vars beskuit vir padkos dié Desembervakansie? Hier’s 10 smullekker resepte: 1, 2, 3… Bak!
Bak dít: Ons 10 top-resepte!
Lus vir brood bak? Of hoe klink vars beskuit vir padkos dié Desembervakansie? Hier’s 10 smullekker resepte: 1, 2, 3… Bak!
Hoender in paprikabottersous
Hierdie baie eenvoudige hoendergereg bly ’n gunsteling in my huis. Die kooktyd sal effens korter wees as jy ontbeende hoender gebruik.
Melktert-jaffels
Op 27 Februarie vier Suid-Afrika Nasionale Melktertdag! Knoop jou voorskoot vas en maak dié maklike melktert-jaffels.
Spekbiltong
Die Amerikaners sit graag dié spekstokkies as partytjiehappies voor, en dit deug ook as padkos.
Suurlemoengarnale met aspersies
Suurlemoengarnale met aspersies