More ideas from Gennie
My dogter,  hoop jy weet ek is en sal altyd jou heel grootste 'fan' wees, ek sal jou altyd beskerm  & verdedig..  maak nie saak wat nie! ek sal jou vertroueling wees en altyd daar wees vir jou.. ek is trots op jou .. vir wie jy is,  jou eie mens.. ek sien hoe baie jy omgee en  ek sien hoe maklik jy seer kry.. jy is uniek jy is jy en ek sal  vir ewig & altyd lief wees vir jou

Afrikaans Quotes, Inspiring Quotes, Prayers, Scriptures, Friendship, Bible, Summer

Jy is my eenkeer in 'n leeftyd... my holderste bolder gat oor kop liefde.... My lewe is volmaak en ek is geseend met n liefde soos ons sin... ❤ @cloetearno

Jy is my eenkeer in 'n leeftyd. my holderste bolder gat oor kop liefde. My lewe is volmaak en ek is geseend met n liefde soos ons sin.

Prayers