Afrikaans language

Collection by Gaynoreantas

14 
Pins
  Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Printables, Teaching Letter Recognition, Teaching Letters, Quotes Dream, Life Quotes Love, Robert Kiyosaki, Napoleon Hill

Leer Kleuters Speel-Speel die Dae van die Week  • KraftiMama

Hier's 'n blaadjie wat jy kan uitdruk en lamineer. Druk 2 en lamineer dan kan jy een gebruik om 'n paring- speletjie speel met die dae en die prentjies.

Antonieme Colourful high quality posters making learning more fun! Also great for enhancing the learning environment. Available in Afrikaans only Preschool Learning, Classroom Activities, Classroom Ideas, Grade R Worksheets, Afrikaans Language, Teaching Aids, Teaching Posters, German Language Learning, School Posters

Antonieme

Antonieme Colourful high quality posters making learning more fun! Also great for enhancing the learning environment. Available in Afrikaans only

Alfabet en Klanke by My Afrikaanse Avontuur Preschool Journals, Kindergarten Science Activities, Kids Learning Activities, Preschool Worksheets, Classroom Activities, Reading Worksheets, Teaching Posters, Teaching Aids, Preschool Cutting Practice

Alfabet en Klanke

Hierdie is 'n paar blaaie met die alfabet, lang klanke en diftonge wat met behulp van prentjies, klanke pret maak vir jou kind.

Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse… Owl Classroom, Classroom Rules, Preschool Classroom, Preschool Learning, Classroom Activities, Preschool Activities, Teaching, Toddler Learning, Grade R Worksheets

Dae en Maande van die jaar - Teacha!

Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers. Die visuele uitleg maak die plakkate interessant, maar gee ook genoeg inligting en voorbeelde om die inhoud te vertaan. Hierdie digitale plakkaat bevat inligting oor - Dae van die week - Maande van die jaar - Seisoene.

hersiening van klanke – © My Klaskamer – idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen Phonics Chart, Phonics Song, Teaching Phonics, Preschool Learning Activities, Classroom Activities, Kids Learning, Teaching Posters, Classroom Decor, Animals Name In English

hersiening van klanke

Môre! Vir dié wat graag die dubbel-, twee- en drieklanke wil vaslê of ‘n muurkaart wil maak het ek so ‘n paar voorbeelde geplaas…(loer onder drukbare bladsye) Knip elke blok apart…

Hierdie is flitskaarte wat saam met My Afrikaanse Avontuur gebruik kan word. Dit is om al die konsepte gereeld te hersien en self speletjies mee te speel. Daar is 42 flitskaarte. Grammar And Punctuation, Teaching Grammar, Teaching Aids, Education Humor, Kids Education, Preschool Learning Activities, Fun Learning, Afrikaans Language, 1st Grade Math Worksheets

Flitskaarte

Hierdie is flitskaarte wat saam met My Afrikaanse Avontuur gebruik kan word. Dit is om al die konsepte gereeld te hersien en self speletjies mee te speel. Daar is 42 flitskaarte.

English Number Flashcards* NEW * Afrikaans Number Flash Cards - my daughter loved theseAfrican Moms And Their Young Farm Animals FlashcardsAfrican Mothers and their Young Farm Animals Flash CardsEnglish Grade R Reading Preparation Kindergarten Lessons, Preschool Learning Activities, Classroom Activities, Preschool Themes, Kids Learning, Teaching Ideas, Grade R Worksheets, Alphabet Worksheets, Worksheets For Kids

Afrikaans Graad R Leesgereedmaking Tuisprogram GRATIS!

Hierdie gratis tuisprogram gee aan die ouer van die Graad R kind die geleentheid om 'n paar eenvoudige oefeninge met hom of haar te doen terwyl hulle 'n storie lees. Dit is basiese geletterheids kennis soos dat 'n sin verskillende woorde het en dat sinne en worde kort of lank kan wees. Daar is ook...

Help so jou kind met sy stelwerk-huiswerk. Klik vir raad aangebied deur 'n ervare onnie Preschool Learning, Classroom Activities, Planets Activities, Afrikaans Language, School Clipart, Helping Children, First Grade Math, Yoga For Kids, Learning Through Play

Help so jou kind met sy stelwerk-huiswerk

’n Vorige artikel het verduidelik hoe jy jou kind met leesbegriphuiswerk kan help. Dié keer kyk ons na stelwerk.