Winter comfort food

Collection by Gabba

15 
Pins
 • 
73 
Followers
Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.

[Resep] Muesli-en-karringmelkbeskuit | Maroela Media

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.

Ouma Hannie se melkpoeding

Aletta Lintvelt se ouma Hannie het altyd dié fluweelsagte poeding gemaak, en vandag nog is dit een van haar familie se gunstelinge. Dit is lekker warm óf koud.

an vla tertjies

Vla-tertjies

Oond 200 gr C. Voer 2 gespuite muffinpanne se holtes uit met uitgerolde skilfferkors deeg, gekoopte deeg is reg. 2 rolle deeg sal genoeg wees. Kante van deeg kan effe aan bokant van holtes uitsteek…

Oond 180 gr C. Braai 1 pak gekapte spek, 1 gekapte ui en 2 gekape knoffelhuisies. Roer by 1 pak gekookte, gedreineerde macoroni en ook 2 k gerasperde kaas. Skep in diep oondbak. Klits saam in groot…

Macoroni en Kaas

Oond 180 gr C. Braai 1 pak gekapte spek, 1 gekapte ui en 2 gekape knoffelhuisies. Roer by 1 pak gekookte, gedreineerde macoroni en ook 2 k gerasperde kaas. Skep in diep oondbak. Klits saam in groot…

Karamel yskas tert

Leke . Vries dit soos roomys. Resep 1 Halwe pakkie tennis beskuitjies fyn gedruk en gesmelte botter. Druk vas in bak. 1 blik kond...

TANNIE WILMA SE BOONTJIESOP - Food Lovers Recipes

TANNIE WILMA SE BOONTJIESOP 500g Sopvlies 500g gespikkelde suikerbone 125g Gesnipperde Bacon 1 groot ui fyngekap 2-3 wortels grof gerasper 2 aartappels grof gerasper 125ml Tamatiepuree (of 2-3 tamaties fyngesny) Metode: Bedek die sopvleis met water en kook tot lekker sag – indien jy ‘n drukkoker het so 45min. Haal uit die pot en […]

BANANA CARAMEL CUSTARD PUDDING - Food Lovers Recipes

Two packs of lady fingers 2 tins of caramel 1 big tub of Ultramel custard 2 tubs of whipping cream ( 500ml) 6 bananas Method In a large bowl with a flat surface place your lady fingers neatly next to each other until all the surface of the bowl is covered , now pour […]

Kondensmelk Mostert Aartappelslaai

Kondensmelk Mostert Aartappelslaai - Resepte Wenke

Heerlike onthou aartappelslaai soos ons mee groot geword het Bestanddele 4 groot aartappels 3 groot eiers – hard gekook 1 ui fyn opgekap Mayonnaise: 1 x 750g Bottel Crosse & Blackwell mayonnaise ½ blikkie kondensmelk 2 tl mosterdpoeier aangemaak met bietjie melk sout en peper na smaak pietersielie Kook die aartappels tot sag maar steeds […]

FLOPVRY MARKDAG SJOKOLADEPLAATKOEK Arina du Plessis Lewer 24 blokkies. Wat ook al ...

PLAATKOEK VIR MARKDAE

FLOPVRY MARKDAG SJOKOLADEPLAATKOEK Arina du Plessis Lewer 24 blokkies. Wat ook al die geleentheid, dié resep is ’n redding. Dis blitsig, ekonomies en flopvry. 750 ml koekmeel 20 ml bakpoeier 5ml koeksoda 80 ml kakao, gesif 450 ml suiker 3 ml sout 500 ml warm water 250 ml olie 60 ml asyn 10 ml vanielje geursel Voorverhit die oond tot 180 C. Smeer ’n standaard oondpan liggies met olie. Pols die droë bestanddele saam in ’n voedselverwerker tot gemeng. Voeg die water, olie, asyn en vanielje…

Macoroni en Kaas

Oond 180 gr C. Braai 1 pak gekapte spek, 1 gekapte ui en 2 gekape knoffelhuisies. Roer by 1 pak gekookte, gedreineerde macoroni en ook 2 k gerasperde kaas. Skep in diep oondbak. Klits saam in groot…

93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste. » Aartappel en Sampioen-Gebak

Aartappel en Sampioen-Gebak

Kook 6-8 aartappels vir 15 minute. Koel af. Oond 180 gr C. Braai 1 gekapte ui, 1 gekapte knoffelhuisie en 2 k gekapte sampioene in bietjie olie tot sag. Trek skille van aartappels af en sny aartappels in skyfief/stukkies. Pak lae aartappels en uie-mengsel in oondbak, geur elke laag met sou